Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plum Tree Cottage

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Feb 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Plum Tree Cottage is in Mcgregor, 'n klein dorpie in die berge van die Wes-Kaap. Die dorp se klimaat verseker dat McGregor 'n aangename vakansiebestemming is, ongeag die seisoen.

Plum Tree Cottage bied slaapplek aan 4 gaste in 2 aparte eenhede. Die grasdakkothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea lei na 'n wingerd-bedekte stoep met buitemeubels en 'n braai-area.

Die tuin het 'n hout-chalet wat 'n addisionele slaapplek aan 2 gaste bied, dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie chalet is die beste geskik vir 'n jong paartjie of tieners.

Ontspan op die agterste stoep van Plum Tree Cottage in die pragtige omheinde tuine met 'n braai en asemrowende uitsigte.

Gaste het toegang tot gratis WiFi. Beddegoed en handdoeke word voorsien en daar is privaat parkeerplek.

Die dorp spog met 'n gewilde wynroete, 'n aantal staproetes en 'n verskeidenheid historiese geboue wat die moeite werd is om te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Plum Tree Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Plum Tree Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Millstraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plum Tree Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26a7e7ba8f42a11568872d68937446d57e8281802693dd5597abd5d8e055f4fa33e000f86e73cedcd67035fc4ca2f73549d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 2 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.943129198884 19.831086860119