2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - 1 Tecoma Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Point Surf Apartment is 'n gesellige en smaakvol versierde selfsorgwoonstel in Kabeljous, Jeffreysbaai. Hierdie woonstel is ideaal vir vakansiegangers of 'n paartjie wat 'n wegbreek soek.
Hierdie moderne oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel het 'n gemaklike bank, 'n opvoutafel en 'n TV.
Die woonstel het parkeerplek, privaat toegang, 'n balkon en 'n binnehof met 'n losstaande braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Isabeau Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Tecoma Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Point Surf Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Tecoma Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang