2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Market Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Pool House by die Old Victorian is 'n lieflike, ruim selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die terrein van 'n historiese hoofhuis wat oorspronklik vir die voormalige burgemeester van Tulbagh gebou is. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat 'n rustige basis soek om die oulike dorpie Tulbagh te verken, of vir diegene wat bloot by die swembad wil ontspan.
Die oopplan-woonstel bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe, asook alle nodige eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, en vermaak word voorsien via 'n TV, videospeler en gratis WiFi.
Groot voudeure maak direk oop na 'n ruim 15 x 5 meter gedeelde swembad, en swemhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief. Binne is daar 'n binnenshuise braai wat as 'n kaggel kan dien, wat 'n gesellige atmosfeer skep op koeler aande.
Gaste kan die pragtige tuine en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike winkels en restaurante is binne maklike bereik, en die omliggende gebied bied verskeie besienswaardighede, insluitend perdry, stap, bergfietsroetes en verskeie bekende wynplase.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
John Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 13 Market Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Pool House at the Old Victorian het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Market Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang