+31

Pool House at the Old Victorian

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Market Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pool House at the Old Victorian is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Tulbagh. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie oulike dorpie kan verken en geniet.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n privaat badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n binnenshuise braai geniet wat as 'n kaggel kan dien, 'n gedeelde swembad en pragtige tuine. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in perdry, stap- en fietsroetes en verskeie wynplase.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Kaggel
Braai

Ligging

  • 13 Market Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Market Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dd4d16789b98ab668a32367f5877a441c69405afadbf4cdd53bd2375636dc9f22152bbf560244cad7ef179d96761741b741?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 13 Market Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.283897 19.142898
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang