+28
Wildsplaas in Villiers

Poortje Game Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Huisreëls

As gevolg van die 3 kothuise se intieme ligging, word dit slegs aan 1 groep vriende of 'n gesin verhuur.
Warm water en kombuistoerusting word deur gas beheer.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die plaas lei. Doen asb. voor bespreking navraag oor die grondpad se toestand.
Neem asb. kennis, as gevolg van Poortje se afgeleë ligging, is dit nie die ideale oornagbestemming nie, veral nie as jy in die nag opdaag nie. Daarom word daar voorgestel dat jy meer as 1 nag bly.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 800
per nag, vir 18 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 18 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 800
per nag, vir 18 mense
Bespreek

Poortje Game Farm, Villiers, 9840, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNGZjOTkwLWJlNTMtNDY5ZC04NzJhLTc3NzgwNTVkYzM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 18 mense 14 5 1 5 Poortje Game Farm Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.022832 28.500565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang