Popta Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Desiree V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Veilig, privaat en my gunsteling stort ooit! Ons het nie lank gebly nie, slegs een aand. Maar van die kort tyd kan ek inderdaad sê ons het lekker gebly. Dis so mooi en modern binne, daar is baie privaatheid en sekuriteit (jy kan jou kar binne 'n garage parkeer), koffie en melk was voorsien. My gunsteling was die stort! Ek sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
1 nag
5.0
Nov 2025

Great. Great. The room was lovely and clean. Michelle was very nice and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richelle
Popta Gastehuis
Thank you for the kind words! Please visit again!

Mandre V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Rustig en vriendelik. Ek en my pa was in die area vir werk. Ons het 2 aande oorgeslaap. Popta Gastehuis het uit haar pad gegaan, was vriendelik en die plek was mooi en skoon. Popta Gastehuis is ideaal, jy is 5 min van meeste winkels en eetplekke. Defnitief 'n goeie plek om te oornag of selfs weg te breek vir 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richelle
Popta Gastehuis
Dankie baie vir die review! Hoop om julle weer te sien!

Poena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Sal definitief weer gaan. Dit was 'n fantastiese plek gewees. Dit is baie netjies en die gasvrou is so vriendelik en behulpsaam. Wil graag alles vir ons gemaklik maak en baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richelle
Popta Gastehuis
Dankie baie vir die review! Hoop om julle weer te sien!

Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richelle
Popta Gastehuis
Dankie! Hoop ons sien julle weer!

Elsabé V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very good taste and decorative. Everything that we need. Clean, neat and welcoming!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richelle
Popta Gastehuis
Thank you for your review, please visit again!

Shannon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent service, very helpful and friendly. Perfect for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richelle
Popta Gastehuis
Thank you for the wonderful review, please visit again!

Peter M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Professional and service to your needs 5-stars. Was absolutely wonderful, reception and finding out if all is okay on arrival, plus if there is anything else I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richelle
Popta Gastehuis
Thank you for your review, please visit again!

Danelle V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Die plekkie is baie mooi en netjies. Richelle was behulpsaam - dankie R! Ek het baie lekker gebly en Richelle was so behulpsaam. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richelle
Popta Gastehuis
Dankie baie!

Willem O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekend, vriendelik en baie behulpsaam. Niks kon beter wees nie, dit was werklik uitstekend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richelle
Popta Gastehuis
Dankie baie vir die review! Please visit again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Richelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1032 Olympus Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcd7c6060d7f331c16ed29f8e45bd82b8660340314673b7cc035fd41ef3a32f65a0d3ee06a06349edac5d25d5edd0963d764?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 1032 Olympus Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.796217992942 28.331051347555
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang