Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Porcupine Peak Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tatiana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Porcupine Peak Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Monica K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek uit die stad.

Uitstekende ligging, verblyf en verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sirk L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sirk L
Enkelreisiger

Skoon, ver, hoog, stil, vrede.

Wegbreek in die ware sin van die woord. Net die gasgeiser het bietjie aandag nodig, die res is perfek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tonita B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tonita B
Saam met vriende

Great remote and quiet place with amazing view. Great hosts.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in sy beste vormaat.

Ongelooflike pragtige plekkie. Ons het in die Mountain Cottage gebly! Van die varswater plonspoel tot die unieke buitebraai het ons siele asem geskep van die stadslewe. 'n ongelooflike behulpsame dame het uit haar pad gegaan om ons verblyf net verder te bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Baie dankie Annette, ons is bly dat julle jul verblyf geniet het en ons waardeer jou resensie.

Porcupine Peak Farm
Ian And Mel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian And Mel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 stars.

Romantic, peaceful, refreshing for body and soul in beautiful surroundings. Stars are almost touchable. Wonderful hosts and very clean and tidy cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Thank you so much, Ian and Mel!

Porcupine Peak Farm
Claudia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, knusse huisie met fraaie versierings.

Baie netjies. Wyd spasie vir rondloop. Dankie vir die besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Baie dankie

Porcupine Peak Farm
Jeanette K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K
Saam met vriende

Pragtige huis.

Heerlike kuierhuis. Baie lekker gekuier. Huis is baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Baie dankie, Jeanette.

Porcupine Peak Farm
Lee-ann K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann K
Gesin met klein kinders

Mooi omgewing, veilig en netjiese cottage.

Ons het baie lekker gebly, mooi plek en vriendelike mense. Ekstra moeite is gedoen om te verseker dat ons gemaklik is. Die wifi het net soms gewerk, met die erge wind en reën was dit te verstane. Ons kon kwaliteittyd saam spandeer. Sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Dankie Lee-ann, ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het en waardeer jou resensie.

Porcupine Peak Farm
Engela S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S
Gesin met klein kinders

Pragtige huisie in die berge.

Huis is goed toegerus met meeste benodighede. Sonkrag/gas. Geen kragpunt vir selfone nie. Beddens vir kinders is kort, my 13-jarige was te lank. Dak by braai is ook baie laag, maar alles werk en dis pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Thank you for your review. We are very pleased you enjoyed your stay with us and have ordered a charging point for cell phones in this cottage.

Porcupine Peak Farm
Kobus M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Gesin met klein kinders

Wat 'n ongelooflike plek. Die rustigheid en stilte is verslawend.

Presies wat ons as gesin nodig gehad het. Ons het gebruik gemaak van die hot tub. Dit is 'n moet en ons was elke aand in dit. Ons wou naweek net as 'n gesin op ons eie wees en rus en dit is presies wat ons gekry het. Ons is met ope arms ontvang en het onmiddelik tuis gevoel. Ons het lekker plaasbrood, heuning en die lekkerste braaiwors en melktert bestel wat ons gekry het met ons aankoms. Die melktert het nie lank gehou nie. Ons sal definitief weer en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Fantasties Kobus baie dankie. Ons is bly julle het alles so geniet. Ons sal ook vir Klein Karoo Deli laatweet die melktert was baie heerlik.

Porcupine Peak Farm
Monika W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika W
Saam met vriende

Peaceful. Fun. Lovely views. Well-equipped.

Wonderful stay for a group of people. Lots of fun and lovely surroundings. Great for a group of adults with kids. Nice braai facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Thank you you so much Monika ~ We appreciate your feedback and are very pleased that you all enjoyed your time together on the farm.

Porcupine Peak Farm
Elana R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Ons het ons 10de huweliksherdenking daar gevier. Als was so mooi netjies en skoon. Die gasvryheid was ongelooflik. Ons sal definitief teruggaan vir nog 'n paar naweke. Dis een van ons gunsteling plekke nou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Goeie diens en pragtige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne Y - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and romantic.

Beautiful scenery and friendly reception. A great experience as a couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Thank you, Wayne. We are very pleased that you enjoyed your stay with us.

Porcupine Peak Farm
Jaques S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, geen klagtes.

Baie lekker gekuier in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Baie, baie dankie Jaques.

Porcupine Peak Farm
Sherri - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherri
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gloriously rustic and romantic.

We ordered the wood-fired hot tub and even though it was 1 degree Celsius, we were toasty in the tub. Loved the fireplace in the bedroom too. Perfect for a winter break. Absolutely love what they're doing with the farm. Very well set up. Lovely labyrinth walk by the campsite. Would definitely recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Thank you so much. We are so pleased that the two of you enjoyed your weekend on the farm.

Porcupine Peak Farm
Daniel Johann G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Karoo-wegbreek wat jy nie wil misloop nie.

Die woning is pragtig nuut geverf, alles werk en die ligging is perfek. Die damme bied soveel swemgeleenthede aan en dit was 'n plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele H
Gesin met tieners

Fun family time away on a lovely farm.

The Windmill accommodation was a really fun experience as it had a retro trailer/caravan type feel to it. My 13 year old and 9 year old enjoyed the uniqueness of the bunks and compact bathroom. The dirt track just outside was awesome for cycling with its uphills and downhills which kept the kids entertained for hours, the dam was close by and the hot tub was perfect for star gazing. We would recommend an extra blanket or two as it got incredibly cold at night! Also mention of the little shop 5kms down the road would have been very helpful as we had forgotten to pack a few things and thought the closest store was 30kms away so went without until the following day. Overall we had a lovely stay, thank you Tatiana and co!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Enkelreisiger

If you're looking for peace, quiet and privacy, the Mountain Cottage delivers.

Die bergkothuis bied die perfekte wegbreek, 100% privaat, stil, ongelooflike uitsig, bergstaproete wat by jou voordeur begin, en 'n privaat bergwaterplonspoel. Sal vir seker binnekort weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Baie, baie dankie Albert.

You are most welcome to visit again.

Porcupine Peak Farm
Rene B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Porcupine Peak het al ons verwagtinge oorskrei. Die akkommodasie is gerieflik en netjies en Robin en Tatiana het ons dadelik tuis laat voel. Ons het heerlik fietsgery en verder net gerus in die mooi natuurskoon. Sal beslis dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, veilig, beeldskoon.

Ons kuier altyd baie lekker by Porcupine Peak. Dit is 'n heerlike wegbreekplekkie vir die wat uit die stad se gedruis wil ontvlug. Die eenhede is altyd baie netjies en die eienaars is warm en verwelkomend. Ons sien julle binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roline O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roline O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel!

Baie dankie Porcupine Peak Farm vir 'n uitstekende naweek in 'n 'wood-fired hot tub' onder die sterre. Ons het elke sekonde geniet en julle gasvryheid is uit die boonste rakke. Sal definitief weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madale L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madale L
Gesin met tieners

Lieflike stilte in Klein-Karoo.

Baie lekker gebly in die pragtige huisies. Hoewel dit 'n baie koue naweek was, het die kaggel en donsduvets in Sandsteen kothuis ons warm gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helene L
Saam met vriende

Gasvry, mooi omgewing.

Omgewing is beslis 'n aanwins vir die drawwer, stapper of fietsryer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inshaaf M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inshaaf M
Gesin met tieners

We enjoyed a tranquil, peaceful stay with the most beautiful, scenic outlook. Fantastic reception. Our cottage offered everything we needed. Hot tub was delightful.

We will most definitely holiday at Porcupine Peak Farm again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera B

Rustige, stil omgewing met baie vars lug.

Die huisies is pragtig en Tatiana was 'n baie vriendelike gasvrou. Die kaggelvuur in The Sandstone Cottage was die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Thank you, Vera. We are very pleased you all enjoyed your stay and family celebration. The weather certainly was perfect for the fireplace.

Porcupine Peak Farm
Kittie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kittie J
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing, wonderlike ontvangs, baie om te doen.

Huise is ver van mekaar, pragtige omgewing, baie om te doen. Sal weer gaan, so lekker gekuier. Vriendelike eienaars, wat ons baie welkom laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D
Saam met vriende

Ongelooflike ligging met unieke uitsig, privaatheid, swem, braai en netjies! Onvergeetlike herinneringe, dankie!

Kothuis is ideaal vir 4 mense. Pragtige uitsig en braai met Jacuzzi op jou stoep. In die middel van rus en vrede. Robin is baie gasvry en alles was perfek. Onvergeetlike naweek en sal baie graag weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsmarie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en salig.

Ongelooflike lekker atmosfeer, mooiste uitsig en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim B
Gesin met klein kinders

The hot tub is divine!

Tatiana and Robin are excellent hosts and will go out of their way to make your stay welcoming and memorable. We stayed at the Watercolour Cottage with the most spacious verandah, beautiful views and a braai. It had everything we needed, was tastefully yet simply decorated, including plush linens and towels. These cottages are semi detached, but quiet. If you prefer privacy, we suggest the Mountain Cottage boasting its own spring water pool. The hot tub is an absolute must. The kids loved it. We also tried it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om in die warm plaspoel te sit en sterre kyk - priceless!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy 'n wegbreek soek weg van die stad se gejaag, is hierdie beslis die perfekte plek.

Die huisie bied baie meer as verwag met twee slaapkamers en die mooiste uitsig op die berge. Die hot tub is 'n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreeknaweek.

Baie vriendelike ontvangs. Rustige en vreugdevolle wegbreeknaweek. Lieflike mense by die aanbevole winkel wat al vir 150 jaar bestaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place!

Dit is baie rustig en stil daar. Mooi plek. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Die Jacuzzi is beslis 'n wenner. Ons sal beslis weer gaan en ek sal Porcupine Peak Farm vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Baie Dankie! Ons is so bly dat u die plaas geniet het en u is welkom om weer by ons te bly...

Porcupine Peak Farm
Rolanda C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Wat 'n fantastiese verblyf! Ons het in die mountain cottage gebly. Dis privaat, het fantastiese uitsig, die eenheid is netjies en kom eenvoudig voor maar is regtig luuks ingerig! Ons het gebruik gemaak van die mobiele warmbad en het 'n heerlike windstil aand onder die sterre spandeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onvergeetlike naweek

Duisende dankies vir 'n ongelooflike naweek! Ons het die naweek verloof geraak op hul pragtige plaas en die eienaars het so baie moeite gedoen om alles vir ons so spesiaal as moontlik te maak. Baie dankie dat julle bereid was om die ekstra myl te gaan vir julle gaste. Ons kom kuier gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alroy Lee A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alroy Lee A
Saam met vriende

Dit het uit en uit die vyf ure op die pad die moeite werd gemaak.

Met alle plekke wat ons al besoek het was ons regtig wreed ontnugter hoe die fasiliteit lyk. Skoon en netjies is 'n "under-statement". Tatiana het in kontak met ons gebly totdat ons gearriveer het om seker te maak ons is veilig. Sal weer en weer Porcupine Peak besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay and will certainly be back.

We had a lovely stay, the location is stunning and the cottage is fully equipped. Tatiana was a wonderful host. We will certainly be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Perry D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Perry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, goeie diens.

Great ligging, baie vriendelike ontvangs, mooi, skoon en baie rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cordieu H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cordieu H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Netjiese goed toegeruste kothuis in 'n rustige plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesmarie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesmarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n naweek van rus met net die berge en riete wat toekyk en saamgesels.

As jy 'n naweek van rus in die berge verwag, is dit presies wat jy gaan kry. Ons was daar om alleentyd te spandeer, te eet, slaap en gesels. Daar is aktiwiteite op die plaas vir die wat belangstel, maar vir ons was die River Cottage ideaal vir die naweek. Dit het gehelp dat die weer saamgespeel het, reënerig en koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet Mare H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet Mare H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Heerlike kothuis tussen die berge. Dis perfek vir 'n rustige naweek weg van alles wat raas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janilee J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janilee J
Gesin met klein kinders

It was very peaceful and relaxing.

It was relaxing. If you want to break away from the city life this is the place to be. Very nice. View is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja W
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Robin en Tatiana is wonderlik en gefokus op gaste se gerieflikheid. Die pizza en aandjie om die vuur was heerlik. Baie dankie ons maak weer so. Onthou net Doom vir die miere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy M
Enkelreisiger

Friendly, hospitable hostess and excellent accommodation.

Offer all-round excellence.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflike diens, kwaliteit verblyf en Karoorustigheid.

Profesionele en vriendelike diens. Ons was die keuse gegee van 'n ander eenheid sonder bybetaling. Laat mens welkom voel. Kan plaas verken op jou eie tyd. Lekker vuurmaakhout en natuurlike skoon fonteinwater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Gesin met klein kinders

Ontsnap van die geraas en besige stadslewe en word ontvang met die beste gasvryheid wat ek al beleef het.

Porcupine Peak bied 'n stil en rustige wegbreek van die besige stadslewe. As jy net wil ontspan om 'n vuur en die mooi karoo-uitsig en berge wil waardeer dam is dit die plek vir jou. As ek kon sou ek 10 sterre toeken. Die bestuurders is uiters gasvry. Die akkommodasie was uiters skoon en mooi. Die persoonlike aard van die verwelkomingsbrief en die sjokolades op die kinders se beddens was 'n spesiale treat. Dié klein gebaartjies maak 'n groot verskil. Daar was heerlike beskuit en koekies om te geniet saam met die koffie. Lemoene op die tafel. Baie vinnige internet. Genoeg droë hout. Daar is wandelroetes, 'n boomhuis wat die kinders geniet het, skilpaaie wat voor jou deur kom wei aan die lekker grasperk waarop die kinders kan speel. Die rotspoel was 'n goeie lafenis in die warm karoo hitte. Rob het die kroeg oopgemaak tussen 22:00 en 00:00 en ons kon die Bokke se naalskraapse oorwinning oor die Franse beleef en vier. Daar is 'n zipline wat ons volgende keer op die proef sal stel en 4x4 roetes. Die cottages is teenaan mekaar en ideaal as jy 'n familie of groep van 12 is. Dit was regtig 'n stil en spesiale plek vir ordentlike en kwaliteit gesinstyd. Ons kon op pad terug by Montagu se warmwaterbronne ook 'n dag spandeer. As jy 'n plek soek waar dit stil en rustig is en 'n naweek wegbreek soos 'n week se vakansie voel is hierdie die plek vir jou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Dankie Riaan. Dit is 'n wonderlike resensie. Ek wil u baie bedank en ek hoop dat u die volgende keer weer vir ons 'n bietjie langer kan besoek. Hopelik sal die rugby ook effens vroeër wees ;-) Tatiana

Porcupine Peak Farm
Johan A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi area.

Hierdie verblyf is geleë in 'n baie mooi en stil area op 'n pragtige plaas. Die gasvrou was vreeslik vriendelik en haar assistent op die plaas, Faizel, is wonderlik om saam mee te gaan quad motorfiets ry! Dankie julle vir 'n lekker langnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Gesin met tieners

Great for peace and quiet.

Great for peace and quiet. Very clean and secure. Good quad biking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Thank you very much Eugene. We look forward to having you again.

Porcupine Peak Farm
Albert V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte en perfekte wegbreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F
Gesin met klein kinders

'n Stukkie hemel op aarde!

Ons het ongelukkig slegs een aand oorgeslaap. Was die enigste gaste vir die naweek. Dit was beslis die moeite werd. Die omgewing is asemrowend. Ons het die rustigheid hoog op die prys gestel. Die gasvryheid is iets wat mens self moet ervaar. Sal beslis weer daar gaan afpak. Vir langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Thank you for your awesome review. We are very pleased to have been your choice for your celebrations and look forward to having you visit again for longer.

Porcupine Peak Farm
Maritza C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza C
Gesin met klein kinders

Voedsel vir siele van alle ouderdomme.

Pragtige uitsigte en heerlike rustige atmosfeer asook aktiwiteite vir heerlike familietyd en geleenthede vir wonderlike herinneringe. Ons twee woelwaters het dit geniet om kind te wees in die veilige omgewing. Van teen gras heuwels afrol en agter die plaashonde aanhardloop tot vierwielfietsry en in die boomhuis speel, dit was 'n fees. Na die asemrowende sonsondergang en 'n paar sterre tel kon die kinders binne verder speel en die grootmense heerlik om die vuur sit en gesels. Groot glimlagte vir almal! Porcupine Peak Farm se mense is hartsmense, wat alles in hulle vermoë sal doen om jou gelukkig en gerieflik te maak. Van sukkel om 'n beginner te leer vierwielfietsry tot vergete beursies terugkry in die Kaap, Tatiana en haar span weet hoe om na mens te kyk! Ons kan nie wag om terug te gaan om langs die dam te gaan piekniek, lang ente te stap en fietsry en natuurlik ook 'n swem in die warmer weer in te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Peak Farm se terugvoer

Ek wil graag baie dankie sê. Ek is so bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons sien vreeslik uit daarna om julle gou weer te sien hier by ons op Porcupine Peak Farm.

Porcupine Peak Farm
Jackie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar maar nie uitsonderlik nie.

Foto's vertoon beter as die werkilike ervaring. Beperkte privaatheid - was teleurstellend dat eenhede deel is van 'n enkele gebou. Eenheid is nie na behore toegerus nie - basiese kombuis benodighede afwesig. Eenheid baie skoon en netjies. Opsigter behulpsaam en vriendelik. Geen naambord toon ingang na Porcupine Peak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzan V
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing.

Dit was 'n lekker wegbreek. Ons was net verras dat drie cottages aanmekaar is en nie losstaande eenhede nie. Die opsigter was baie behulpsaam. Sal weer daarheen gaan, maar dan al die eenhede bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 060
R1 060 R742
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 060
R1 060 R742
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 060
R1 060 R742
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porcupine Peak Plaas, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa081b54e1e2d224c87d245d20b257677b3ae167f251db7e0e29afd564a43cf720c98712e8df28c1c1031aa101a9157bcb669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 060 nouVanaf R742 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Porcupine Peak Farm Rooihoogtepas 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.629308 19.849128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem