Port Elizabeth Self-catering Apartments
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerlaan 127, Gqeberha (Port Elizabeth), 6230, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R550R440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Port Elizabeth Self-catering Apartments is in Port Elizabeth. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die Noordeindmeer oorkant die pad en is slegs 800 m vanaf die Nelson Mandelabaai-stadion se hoofingang. Verblyf is beskikbaar in 15 selfsorg-eenhede.
Daar is 8 eenhede, elk met gemaklike beddens, beddegoed, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n tweeplaatstoof, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang word via afstandbeheerde hekke verkry. Ons verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en sportliefhebbers kan na die stadion stap om 'n rugby- of sokkerwedstryd te gaan kyk.
Port Elizabeth Self-catering Apartments se eenhede is naby Somerstrand, Greenacres Inkopiesentrum en Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Gqeberha (Port Elizabeth) bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede soos lieflike staproetes, geskiedkundige en kulturele ondervindings, watersport en die Oos-Kaap se wildreservate so entjie verder.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Delmarie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 119
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Milnerlaan 127, Gqeberha (Port Elizabeth), 6230, Oos-Kaap
- Gaste dink Port Elizabeth Self-catering Apartments het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerlaan 127, Gqeberha (Port Elizabeth), 6230, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom