4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Athens Road, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Portico 904 Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Portico-kompleks in Table View oorkant die see.
Die woonstel het 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n aparte gastebadkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en dit lei na die oopplan-leefarea. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele en 'n sitkamer met 'n TV.
Die ligging bied maklike toegang tot die strand en nabygeleë restaurante.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Guest House Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 189
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 3 Athens Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Portico 904 Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Athens Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang