15% af Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 31 Mrt 2020.
Wakkerstroom Akkommodasie by Pot & Gieter Guest House | LekkeSlaap
+30
+30

Pot & Gieter Guest House

  • Spesiale Aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 240 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat, Wakkerstroom , 2480, Mpumalanga

Beskrywing

Pot & Gieter Guest House is 'n opgeknapte skuur wat in Wakkerstroom se pragtige vleiland geleë is. Dié unieke gastehuis is perfek vir 'n naweekwegbreek of vir gaste wat op soek is na gehalte-oornagverblyf onderweg na die kus.

Pot & Gieter het 'n oopplan-uitleg met 2 dubbelbeddens wat slaapplek vir 4 gaste het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is oorgenoeg gemaklike sitplek waar gaste lekker kan ontspan ná 'n dag op die pad.

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan lekker braai terwyl hulle die sonsondergang bewonder.

Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en troeteldiere is welkom.

Slaapplek

’n Bespreking by Pot & Gieter Guest House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Pot & Gieter Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Vleistraat, Wakkerstroom , 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Pot & Gieter Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 240
per nag (vir 4 persone)

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Spesiale Aanbod 15% af
Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 31 Mrt 2020.
Vanaf R1 240
per nag (vir 4 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 240
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat, Wakkerstroom , 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2UXuFopXkLnCydE1epNk3J7Fr6cbUrAiF2U1X59acAt9HUnVlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 240  per nag (vir 4 persone) 31 5 1 4.8 Vlei Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -27.351389 30.139694
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za