+65
Elohim
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elohim kamer is smaakvol gemebuleer met 'n kleurskema wat kalmte en rustigheid weerspieel. Elohim beskik oor 'n koning grootte bed, sitplek vir 2 persone, TV, (Android TV), on-suite badkamer met 'n stort (multi funksie) en handdoeke word voorsien. 'n Staan waaier is beskikbaar. Die Elohim kamer in Pregare B&B, Pearly Beach beskik oor sy eie klein kombuisie toegerus met opwas geriewe, 'n ketel, waar koffie en tee altyd beskikbaar is. Die kombuisie sluit ook in 'n mikrogolf oond, toaster, en eetgerei vir 2 persone. Die kamer loop uit op 'n privaat patio met gedeeltelike seeuitsig, toegerus met gemaklike sitplek vir twee, waar gaste die gedruis van die see kan hoor. 'n Werkstasie is vir die Elohim gaste is beskikbaar met vooraf reelings in die ruim voorportaal. 'n Heerlike buffet ontbyt (ingesluit) kan in die eetsaal geniet word tussen 07:00-09:00. Gaste kan ook ontspan op die deck met 'n asemrowende see uitsig. Pregare B&B beskik oor 'n ruim voorportaal wat toegerus is met 'n bank, waar stapel vensters oopgeskuif kan word en gaste steeds die see uitsig kan bewonder op 'n winderige dag.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Draagbaar
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Basiese kook-benodighede
Sout en peper
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Kamerdiens
Op versoek
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Slim
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Rates are displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
King of Kings
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die King of Kings Kamer is ons “boldly” gedekoreerde kamer met goue ondertone. Die stylvolle kamer beskik oor ‘n en-suite badkamer en ’n koninggrootte bed. Op vooraf aanvraag kan die bed verdeel word in twee ¾ beddens. Vars handdoeke en badsorg produkte van gehalte word voorsien om u verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die kamer in Pregare B&B in die skilderagtige Pearly Beach beskik oor ‘n aparte sitarea waar Android TV geniet kan word. Na ‘n opwindende dag kan u ook op u privaat patio ontspan met die gedruis van die see in die agtergrond. Ook die ideale plek vir vroegoggend koffie en u dag vreedsaam en rustig aan te pak. Vir u gerief het gaste wat tuisgaan in die King of Kings Kamer toegang tot ‘n werkstasie in Pregare se ruim voorportaal op vooraf versoek. Die kamer is toegerus met ‘n kombuisie wat beskik oor opwas geriewe. Die kombuisie het ook ‘n mini-yskas, eetgerei en breekware vir twee, as ook ’n ketel met komplimentêre koffie en tee, ’n broodrooster en ’n mikrogolfoond om u verblyf gemaklik te maak. 'n Staan waaier is beskikbaar teen die hitte van die somers. ’n Heerlike buffet ontbyt word daagliks tussen 07:00 en 09:00 bedien in ons eksklusiewe ontbytkamer, wat pragtige see-uitsig bied. Let asseblief daarop: Geen kinders onder die ouderdom van 16 jaar word toegelaat nie. Gaste van 16 jaar en ouer is welkom om ’n aparte kamer te bespreek

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Draagbaar
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Basiese kook-benodighede
Sout en peper
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Kamerdiens
Op versoek
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Slim
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Rates are displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grounded
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Gegronde Kamer is 'n ruim en luukse slaapkamer, en die grootste by Pregare B&B. Ontwerp met gemak in gedagte, is die Gegronde Kamer ideaal vir langer verblyf en bied 'n aparte klerekasarea vir ekstra gerief. Die kamer is smaakvol versier in 'n neutrale, aardse kleurpalet wat 'n kalm en verwelkomende atmosfeer skep. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n moderne multifunksionele stort. Linne en handdoeke word voorsien. Vir ekstra gerief sluit die kamer 'n werkstasie en 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, 'n ketel met gratis koffie en tee en opwasgeriewe in. Die kamer beskik oor 'n unieke en privaat patio met 'n houtbankie, wat pragtige see-uitsigte en 'n rustige buitelugruimte bied. Na 'n dag van verkenning van die omgewing, kan gaste in die ruim kamer ontspan en die Android TV geniet. Gaste is ook welkom om gebruik te maak van die dek, waar die seelug geniet kan word terwyl hulle kyk hoe die golwe langs die wye Pearly Beach-kuslyn breek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Draagbaar
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Basiese kook-benodighede
Sout en peper
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Kamerdiens
Op versoek
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Slim
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Tariewe word vertoon op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond in.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

22 Puren Way, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32305b828d314d3cc67db6b2867afb4c2506e6b2f848641b448eb0a9bde5783ae508cb413a3fb90a9449a41e730d77ea90ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 22 Puren Way Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669890649415 19.508239000941
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang