LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+45
Hotel in Kemptonpark

Premier Hotel O.R. Tambo

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 564 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 73 Gladiator Street, Rhodesfield, Johannesburg, 1620, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Premier Hotel O.R. Tambo is geleë in Rhodesfield, Johannesburg. Die hotel is nie net 'n oornagplek nie, maar bied al die dienste vergesel van 'n tikkie luuksheid en styl, wat dit ideaal maak vir 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek.

Verblyf by Premier Hotel O.R. Tambo sluit 'n verskeidenheid suites en kamers in. Hierdie kamers wissel in grootte en ontwerp, maar almal bied die nodige geriewe soos en suite-badkamers, 'n kluis in die kamer, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n haardroër en 'n telefoon vir die versoek om etes in die kamer.

Gaste kan verskeie hotelgeriewe geniet, insluitend WiFi in openbare areas of by die ontvangs, 'n sprankelende swembad vir somersdae, 'n restaurant op die perseel wat heerlike maaltye bied, 'n spa vir ontspanning en moderne konferensiegeriewe vir korporatiewe reisigers. Die konferensiegeriewe kan tot 750 afgevaardigdes in bioskoopstyl in verskeie konferensiekamers huisves. Die hotel bied ook 'n gratis pendeldiens vir gaste, wat elke dag van 05:15 tot 23:45 vanaf die lughawe na die hotel opereer.

Premier Hotel O.R. Tambo is 'n voldienshotel vir 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek, slegs 500 m vanaf die Gautrein-stasie en 1 km vanaf die terminale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Kamers

Standaard 2-Enkelbed
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
102 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers is ruim en het elk 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Verder het elk kamer lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, 'n plek waar gaste kan eet en ander klein luukshede om gaste gemaklik te maak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Gaste word vriendelik in kennis gestel dat dit streng verbode is om kos en drank van buite na die hotelperseel te bring vir verbruik. Die hotel is egter daartoe verbind om spesiale dieetvereistes te akkommodeer met vooraf reëling. Gaste word aangemoedig om vooraf met gastedienste te skakel om enige spesifieke behoeftes of versoeke te bespreek.

Die hotel streef daarna om 'n gemaklike verblyf vir alle gaste te verseker. Let asseblief daarop dat strykysters nie in die kamers beskikbaar is nie; aangewese strykstasies is egter gerieflik regdeur die hotel geleë vir gaste se gebruik.

Let asseblief op die bykomende kansellasiebeleid:
'n Vroeë vertrekfooi, van ten minste een nag se koste, sal van toepassing wees wanneer u voor die oorspronklike uitklokdatum uitklok.
In die geval van 'n versuim om op te daag, sal een nag se verblyf gehef word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standaard-koningin
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
83 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers is ruim en het elk 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Verder het elk kamer lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, 'n plek waar gaste kan eet en ander klein luukshede om gaste gemaklik te maak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Standaard-koning
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
34 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers is ruim en het elk 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Verder het elk kamer lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, 'n plek waar gaste kan eet en ander klein luukshede om gaste gemaklik te maak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Gaste word vriendelik in kennis gestel dat dit streng verbode is om kos en drank van buite na die hotelperseel te bring vir verbruik. Die hotel is egter daartoe verbind om spesiale dieetvereistes te akkommodeer met vooraf reëling. Gaste word aangemoedig om vooraf met gastedienste te skakel om enige spesifieke behoeftes of versoeke te bespreek.

Die hotel streef daarna om 'n gemaklike verblyf vir alle gaste te verseker. Let asseblief daarop dat strykysters nie in die kamers beskikbaar is nie; aangewese strykstasies is egter gerieflik regdeur die hotel geleë vir gaste se gebruik.

Let asseblief op die bykomende kansellasiebeleid:
'n Vroeë vertrekfooi, van ten minste een nag se koste, sal van toepassing wees wanneer u voor die oorspronklike uitklokdatum uitklok.
In die geval van 'n versuim om op te daag, sal een nag se verblyf gehef word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R2 235
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir gesinne of groepe en het 2 dubbelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n haardroër, kluis, 'n plek om te eet, 'n telefoon, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Gaste word vriendelik in kennis gestel dat dit streng verbode is om kos en drank van buite na die hotelperseel te bring vir verbruik. Die hotel is egter daartoe verbind om spesiale dieetvereistes te akkommodeer met vooraf reëling. Gaste word aangemoedig om vooraf met gastedienste te skakel om enige spesifieke behoeftes of versoeke te bespreek.

Die hotel streef daarna om 'n gemaklike verblyf vir alle gaste te verseker. Let asseblief daarop dat strykysters nie in die kamers beskikbaar is nie; aangewese strykstasies is egter gerieflik regdeur die hotel geleë vir gaste se gebruik.

Let asseblief op die bykomende kansellasiebeleid:
'n Vroeë vertrekfooi, van ten minste een nag se koste, sal van toepassing wees wanneer u voor die oorspronklike uitklokdatum uitklok.
In die geval van 'n versuim om op te daag, sal een nag se verblyf gehef word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Suite
Vanaf
Vanaf R3 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
49 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke suite het 'n koninggrootte-bed, 'n volle en suite-badkamer en 'n privaat sitkamer. Die eenhede het verder elk tee- en koffiemaakgeriewe, 'n telefoon, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plek om te eet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Gaste word vriendelik in kennis gestel dat dit streng verbode is om kos en drank van buite na die hotelperseel te bring vir verbruik. Die hotel is egter daartoe verbind om spesiale dieetvereistes te akkommodeer met vooraf reëling. Gaste word aangemoedig om vooraf met gastedienste te skakel om enige spesifieke behoeftes of versoeke te bespreek.

Die hotel streef daarna om 'n gemaklike verblyf vir alle gaste te verseker. Let asseblief daarop dat strykysters nie in die kamers beskikbaar is nie; aangewese strykstasies is egter gerieflik regdeur die hotel geleë vir gaste se gebruik.

Let asseblief op die bykomende kansellasiebeleid:
'n Vroeë vertrekfooi, van ten minste een nag se koste, sal van toepassing wees wanneer u voor die oorspronklike uitklokdatum uitklok.
In die geval van 'n versuim om op te daag, sal een nag se verblyf gehef word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Mark A
5.0
Surpassing my expectations. Very friendly and competent staff. Always attentive and clearly proud of their hotel. This is the best hote...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Marie D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, kussings moet vervang word. Baie lekker gebly. Matras en kussings moet asb. aandag kry.
Sep 2026
Mia D
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik naby lughawe. Lekker naby die lughawe met 'n bussie wat lughawe toe ry elke halfuur.
Jun 2026
Nanette D
Saam met lewensmaat
5.0
Kon goed uitrus. Baie lekker gebly, en het goed uitgerus.
Mei 2026
Christine K
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. Clean rooms, friendly staff, lovely swimming pool. Awesome buffet breakfast. Short drive from airport. Perfect stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Mark A
1 nag
5.0
Sep 2026

Surpassing my expectations. Very friendly and competent staff. Always attentive and clearly proud of their hotel. This is the best hotel experience in SA that I have had in a long time. Well done and keep it up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Lekker gebly, kussings moet vervang word. Baie lekker gebly. Matras en kussings moet asb. aandag kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Gemaklik naby lughawe. Lekker naby die lughawe met 'n bussie wat lughawe toe ry elke halfuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Kon goed uitrus. Baie lekker gebly, en het goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine K
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfect. Clean rooms, friendly staff, lovely swimming pool. Awesome buffet breakfast. Short drive from airport. Perfect stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Was definitief geld werd. Baie aangename en skoon blyplek, sal enige tyd weer gaan. Ligging is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David J
1 nag
4.8
Apr 2026

Good. Accommodation was great. The driver of the shuttle never arrived the next morning. All of us had to arrange an Uber to get back to the airport. That was not acceptable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Perfekte ligging, goeie kos. Die ligging is perfek en die gratis shuttlediens na die lughawe is 'n pluspunt. Baie skoon hotel, kamer, en restaurant. Die buffet aandete was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Puleng K
1 nag
4.6
Apr 2026

Good. It was lovely, clean rooms, and the food was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2026

OK. Our stay was OK. The WiFi was very stop-go and may have been linked to an electrical problem; the lights flickered all evening. By morning, the flickering had stopped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 374

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

Gaste dink Premier Hotel O.R. Tambo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 00:00
Uitklok Voor 11:00

Gaste word vriendelik in kennis gestel dat dit streng verbode is om kos en drank van buite na die hotelperseel te bring vir verbruik. Die hotel is egter daartoe verbind om spesiale dieetvereistes te akkommodeer met vooraf reëling. Gaste word aangemoedig om vooraf met gastedienste te skakel om enige spesifieke behoeftes of versoeke te bespreek.

Die hotel streef daarna om 'n gemaklike verblyf vir alle gaste te verseker. Let asseblief daarop dat strykysters nie in die kamers beskikbaar is nie; aangewese strykstasies is egter gerieflik regdeur die hotel geleë vir gaste se gebruik.

Let asseblief op die bykomende kansellasiebeleid:
'n Vroeë vertrekfooi, van ten minste een nag se koste, sal van toepassing wees wanneer u voor die oorspronklike uitklokdatum uitklok.
In die geval van 'n versuim om op te daag, sal een nag se verblyf gehef word.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 970
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek

73 Gladiator Street, Rhodesfield, Johannesburg, 1620, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 564 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f89557abb2a744fa4ebe946a28c6528fca5e14e964d23533fd6b89d59f5fa31656b21f1f06ff63c30e27beaecb76e8c030e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 73 Gladiator Street Rhodesfield 1620 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.122221024615 28.2314863801
Soek in 'n groter streek