Premier Hotel O.R. Tambo

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Premier Hotel O.R. Tambo is in Rhodesfield, Johannesburg geleë. Dit is nie net 'n oornagplek nie, maar die hotel bied al die dienste, styl en luuksheid sodat dit ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die hotel bied verskeie suites en kamers. Die kamers se grootte en uitleg verskil, maar al die kamers het die nodige geriewe soos sekere DStv-kanale, 'n haardroër en 'n telefoon vir maaltye in die kamer.

Gaste kan gerus die hotel se verskeie geriewe geniet, soos WiFi in die openbare areas en by ontvangs, 'n skitterende swembad vir die somerdae, 'n restaurant op die perseel met heerlike maaltye, 'n spa vir ontspanning en moderne konferensiegeriewe vir tot 750 sakereisigers in 'n teater-styl in verskeie konferensielokale. Die hotel het ook 'n gratis pendeldiens vir gaste van 05:00 tot 00:30 elke dag na die lughawe toe.

Slegs 500 m van die Gautreinstasie af en 1,2 km van die terminaal af. Die vierster-hotel bied volledige diens vir sakereisigers en vakansiegangers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Premier Hotel O.R. Tambo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 424 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za