LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+60
Hotel in Kameeldrift-Oos

Premier Hotel Roodevalley

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Kayla S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Dit was perfek vir ons. Regtig mooi, ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Ek het dit baie geniet. Die plek is baie netjies, en ek het geen klagte, behalwe oor die stort se drukking; iets was fout met die stortkop. Verder sal ek beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Ons het daar oornag en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het daar oornag gebly en dit het aan ons vereistes voldoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2026

100%. Had a pleasant stay. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlette C
1 nag
4.2
Mei 2026

Die verblyf was heerlik en die omgewing is stil. Alles was netjies en die omgewing is stil en rustig, amper soos om in die wildtuin te kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aletta D
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.0
Mrt 2026

Rustig. Baie lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lourie H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Aangenaam. Skoon, netjies. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johann D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2026

Gerieflik. Lekker om Dakar totaal te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2026

Aangename verblyf. Ja, die verblyf was aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jackie W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2026

Teleurstellend. Nee. 1. Die TV in kamer het nie gewerk nie. 2. Die badkamer deur het afgeval. 3. TV in gesamenike area was nie daar nie - het verdwyn. 4. Ek is nie toegelaat om ontbyt te een nie. Selfs Al het die webtuiste bevestig dat ek veronderstel was on ontbyt te kry.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 371

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 81, Zeekoegat, Kameeldrift East, Pretoria, 0039, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 312 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28f9440dd16aa7a761f3898088fcf5e965f94e5466f9516f35a554b4b64ada1ee564a25d0d6ca1c4a414e8ff82cfe2771029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 Plot 81, Zeekoegat Kameeldrift East 0039 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.650399589268 28.335906389269