- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 246 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- 1 George Rex Drive, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Premier Hotel Knysna - The Moorings is op pad na die bekende Knysna Koppe in Knysna, een van die Tuinroete se top-bestemmings. Die oord is aan die afgeleë oewers van die Knysna-strandmeer in die middel van betowerende, bosagtige tuine geleë. Dit is minder as 3 km vanaf die middedorp.
Premier Resort - The Moorings bied verblyf in verskeie een- en tweeslaapkamersuites.
Dié eenhede is stylvol ontwerp met 'n tikkie moderne dekor en bied 'n reeks luukse verblyfopsies vir sakereisigers en vakansiegangers aan die oewers van die strandmeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n haardroër, lugversorging, sekere DStv-kanale, 'n kluis en maaltye in die kamer in.
Hierdie 4 ster-hotel bied ook ander geriewe soos 'n konferensiesentrum met 4 konferensiekamers wat tot 280 afgevaardiges kan akkommodeer. Wasgoeddiens en skoonmaakdiens word ook aangebied en WiFi is hotel beskikbaar.
Die oord het 'n restaurant op die perseel, Salmon Restaurant, wat heerlike, byderwetse Mediterreense geregte met Kaapse produkte voorberei. Die restaurant het 'n lugtige en ligte atmosfeer te danke aan die reuse vensters wat op die oord se groot swembad uitkyk.
Hier aan die oewers van die strandmeer kan jy byna enige tipe buitemuurse aktiwiteite beoefen, soos visvang swem, bootry of voëlkyk. Daar is 2 gholfbane vir gholfentoesiaste om te geniet. Knysna se middedorp is net 'n paar minute weg en so ook die hoofbesienswaardighede in dié streek, van eeue-oue woude tot strande in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 303
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 1 George Rex Drive, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Premier Resort The Moorings Knysna het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 George Rex Drive, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 246 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang