Prestige Self-Catering Apartment
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Lulu W - Aug 2023
Algehele gradering
'n Paar woorde is te min, maar die perfekte woorde, dit was fabulous en homely. Ons was tuis weg van die huis.
Prestige Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Ons hoop om julle weer te sien.
Heidi P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies, veilig. Perfek vir lang verblyf. 30 min van Camp Discovery af.
Prestige Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Heidi.
Dit was 'n plesier om julle by ons te he. Julle het die plek so mooi skoon gemaak. Hoopelik sien ons julle weer.
Groete, Wayne & Charmain
Leigh-ann T - Apr 2023
Algehele gradering
Out of this world!
Prestige Self-Catering Apartment se terugvoer
Thank you so much for your kind review. We enjoyed hosting you and the family.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Elke-straat 116, Prestige College, Hammanskraal, 0400, Gauteng