Prestige Self-Catering Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Elke-straat 116, Prestige College, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Prestige Self-Catering Apartment is op dieselfde perseel as Prestige College, 'n bekende skool in Gauteng. Die eenheid is 'n kort entjie se ry vanaf Dinokeng Wildreservaat wat dit ideaal maak vir gaste wat die reservaat wil verken.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, ketel en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Daar is 'n motorafdak met direkte toegang tot die kombuis. Die eenheid spog met 'n pragtige tuin met braaigeriewe en huisves verskeie voëlspesies. Daar is ook 'n omsetter wat die TV tydens beurtkrag aanhou.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n boma en 'n groot Lapa vir 200 gaste.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Elke-straat 116, Prestige College, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Prestige Self-Catering Apartment het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Elke-straat 116, Prestige College, Hammanskraal, 0400, Gauteng