LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pretoria Inn Self Catering Guesthouse | LekkeSlaap
+35

Pretoria Inn Self Catering Guesthouse

14 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansbergweg 151, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 R338 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pretoria Inn Pretoria Inn Self Catering Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die Riviera-woonbuurt van Pretoria. Dié gastehuis is 'n ou Pretoriaanse huis met houtvloere en staalplafonne.

Pretoria Inn het 1 gastekamer met 'n dubbelbed, TV, yskassie, lessenaar en 'n ketel. Die kamer het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Gemeenskaplike leefareas, WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en 'n lapa is beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word 'n wasmasjien voorsien.

Die gastehuis is sowat 2 minute vanaf 'n groot park en 7 minute se ry vanaf die Uniegeboue. Die Steve Biko Akademiese Hospitaal is omtrent 5 minute hiervandaan en die Eugene Marais Hospitaal sowat 11 minute ver. Menlyn Mall is bykans 13 minute vanaf Pretoria Inn.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Russies

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 14 resensies vir Pretoria Inn Self Catering Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Soutpansbergweg 151, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Pretoria Inn Self Catering Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Riviera Pretoria Gauteng
was R450
Vanaf R338
per nag (vir 2 persone)
was R450
Vanaf R338
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansbergweg 151, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFuVAiXsJwvUFV2ircRsCZNNZ9WxpxHWgNzQX6Cpl1zgynqJzm9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R450, nou Vanaf R338  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 4 151 Soutpansberg Road Riviera 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.734507422068 28.215580271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!