LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pretoria Inn Self Catering Guesthouse | LekkeSlaap
+35

Pretoria Inn Self Catering Guesthouse

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 14 resensies vir Pretoria Inn Self Catering Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Cornelia H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cornelia H
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies, maar ongeorganiseerd.

Het laat die aand ingeklok en toe ons daar kom was ander mense in ons kamers, double bookings of iets. Op die ou einde moes die bestuurder 'n bed vir ons indra sodat almal slaapplek het. Daar was ook net een sakkie koffie en ons was 5 mense. Die plek is skoon en netjies, maar die ongerief om laat aand buite te sit totdat daar 'n plan gemaak kan word was onaanvaarbaar. 'n Mens staan ook vir lank voor die hek voordat iemand vir jou kom oopmaak.

Dominique V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique V
Enkelreisiger

Dis wat 'n uitstekende ervaring gewees.

Ek was baie senuweagtig. Het nie geweet wat om te verwag nie. Hierdie was my eerste ervaring in 'n gastehuis sonder familie of vriende. Die kamer het my onmiddelik laat tuis voel. Die woning was ruim, skoon en baie gerieflik. Dit was 'n perfekte woning om saans na 'n lang dag te ontspan. Een voorstel wat ek graag sou wou maak is dat die verblyf 'n mikrogolf in die kamer kan plaas. Vir 'n self catering woning is die opwarm van kos tog van groot belang. Baie dankie vir julle gasvryheid en die geleentheid om van julle diens gebruik te maak. Ek beveel dit hoog aan en sal graag in die toekoms weer van die akkommodasie gebruik wil maak.

Veronica B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica B

It was nice.

It was nice and comfortable. Safe, clean and near shopping centre.

Andrea L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea L
Enkelreisiger

Die diens is fantasties, baie dankie.

Die plek is regtig lekker naby aan als en die mense is vriendelik en behulpsaam.

Andrea L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea L
Enkelreisiger

The people were very friendly and everything was clean. Thanks!

The place is situated really well. The service is great from booking to everything else. The rooms are neat and has great WiFi. Thanks for the friendly service!

Michael G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G
Saam met vriende

Ongelooflik, dankie Natie en Fortunate.

Lieflike verblyf. Was hartlik verwelkom en verblyf was verstommend.

Deon Ely F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon Ely F
Enkelreisiger

Verbaas.

Ek wens ek kon langer bly. Wat my sal bybly is die ongelooflike plafon. Ongelooflik huislik. Knus atmosfeer. Rustig langs 'n besige straat. Alles was daar en alles het gewerk. Ek sal weer kom, maar vir 'n week. Hou so vol. Dit was baie beter as wat ek verwag het. Vir die prys is dit 'n fees.

Masentle M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masentle M
Saam met vriende

Clean, comfortable and friendly.

I had a one day stay at this guesthouse. The staff were very welcoming and clearly well trained. Room were clean and the beds comfortable. Hot water available throughout the day. The staff were very professional and there was also free WiFi and free packing. It was a great stay and amazingly friendly. I'll definitely stay there again.

Treasure V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Treasure V
Gesin met tieners

Comfort and cleanliness is good.

Well looked after guest house and the staff is very friendly. I definitely recommend it.

Thobile N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thobile N
Saam met vriende

Good, comfortable with reasonable price

The place is very convenient and the owner very understanding, we could not come in at the agreed time but he organised somebody to open for us. The place is very clean and well looked after. I will surely use it again in the future.

Jacoba V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacoba V
Saam met vriende

As hulle na al die goedjies kyk wat ons hier onder noem, dan sal ons die plek kan aanbeveel.

Daar was so paar goeie en slegte dinge. Ons kamers het netjies oorgekom en daagliks is ons beddens opgemaak. Privaatheid is goed, niks weg wat ons kon agterkom. Ons het nogal baie privaat en waardevolle items in kamers gelos deur die dag. Met koue het ons nog komberse gevra, en met tuiskoms na dag uit, was dit op ons beddens. Daar was 'n problem met warm water die eerste 2 dae, maar hul het die geyser laat regmaak. Ongelukkig oor 'n paar dinge. Met ons aankoms was ons kamers nie gereed nie, verskoning dat vorige inwoners eers laat uit is. Wel koffiebekers in kamer by ketel, maar geen glase. Hul was egter geen skottelgoed/bekers wat in kamer staan nie. Kombuis nie toegerus met genoeg eetgerei en borde nie. By navraag het hul net gesê daar is nie. Ons het oor en weer borde gedeel. Ons was net 7 wat in 3 kamers gebly het. Daar is nog 3 kamers wat 8 mense kan akkommodeer, waarmee sou hul eet? Geen, letterlik geen glase in kombuis om water of koeldrank in te gooi nie. Hul kan gerus iemand kry om die kombuis skoon te maak, dit is nogal vuil, veral binne in die kaste. Alhoewel die kamers op die oog af skoon is, was ek geskok toe ek my skoen uithaal wat onder die bed ingeskuif het.

Pretoria Inn Self Catering Guesthouse's terugvoer

Hi Coba, dankie vir jou terugvoering.
Ons het vir jou besoek waardeer. Dankie vir jou geduld met die water, 'n waterpyp het buite die eiendom gebars en die stadsraad het uitgekom en gehelp, waarna ons een waterverhitter gebreek het. Ongelukig het julle gekom voor ons inboek tyd van 14:00, dis waarom die kamers nie reg was nie. Ons is 'n selfsorg gastehuis wat dus beteken dat jy jou eie eetgery moet bring. Ek het met die skoonmakers gepraat, ons het laas week self die kaste uitgepak en skoon gemaak en aan die skoonmakers 'n waarskuwing gegee oor die kombuiskaste en om mooi onder die beddens skoon te maak. Al is ek 'n selfsorg gastehuis en hoef ek nie borde en glase te verskaf nie, neem ek wel jou opinie in ag en het ek ekstra borde, glase en messe gekoop. Daar sal verseker genoeg vir jou wees in die toekoms.

Lekker dag verder.

Pretoria Inn Self Catering Guesthouse
Mary M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M
Enkelreisiger

We have enjoyed our stay at Pretoria Inn even though we did not stay until the check out time due to our funeral attendency.

I can recommend Pretoria Inn to a friend because it is secured. We have seen that in future it will be a wonderful place for weekend away, they are busy doing the renovations.

Roy B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B

The owners were very friendly ─ magic!

Our stay was very nice for our large group.

John O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John O
Enkelreisiger

Cheap but satisfying.

Stayed there for 3 weeks. Natie and her staff, especially Elaine, are great fellows! Old house but well kept!

was R450
Vanaf R338
per nag (vir 2 persone)
was R450
Vanaf R338
per nag (vir 2 persone)
was R450
Vanaf R338
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansbergweg 151, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFuVAiXsJwvUFV2ircRsCZNNZ9WxpxHWgNzQX6Cpl1zgynqJzm9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R450, nou Vanaf R338  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 4 151 Soutpansberg Road Riviera 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.734507422068 28.215580271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!