LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Protea B&B | LekkeSlaap
+68

Protea B&B

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Protea B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Estelle M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Gesin met tieners

Dankie vir die wonderlike ontvangs en gesellige geselskap.

Ons is verwelkom en na ons kamer toe geneem. Ons gasvrou het toe vir ons heerlike vrugtesap gebring en omdat dit so warm was het ons gasheer vir ons 'n verkoeler gebring. Ons het heerlik gekuier, geslaap en ontbyt geëet. Ons sal Protea B&B aanbeveel.

Janadre J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janadre J
Gesin met klein kinders

Wonderlik en vriendelik.

Baie baie nice plek met netheid en veiligheid. Baie vriendelike mense.

Protea B&B's terugvoer

Goeie dag Janadre,

Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer.

Protea B&B
Minda G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minda G
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang en ons verblyf net die gemaklikste.

Baie dankie aan Thea en Louis vir die hartlike ontvangs wat ons onmiddellik tuis laat voel het. Julle plek is pragtig en baie goed versorg.

Protea B&B's terugvoer

Dankie julle. Geniet julle wildtuin vakansie.

Liefde
Louis en Thea

Protea B&B
Marissa V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeg.

Kon glad nie slaap nie. Die houtmure van die wendy-huisies was nie klankdig nie en ons het heelnag na die bure se gesnork geluister.

Protea B&B's terugvoer

Hi Marissa,
Jammer om dit te hoor. Ek het gevra of jul lekker geslaap het en jul het niks gesê nie.
Groete,
Thea

Protea B&B
Hennie C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie C
Gesin met tieners

Oulike plek.

Eienaars baie vriendelik en gasvry. B&B geleë in rustige omgewing.

Protea B&B's terugvoer

Baie dankie
Dit was n eer en voorreg om julle te akkomodeer.
Seenwense

Protea B&B
Paul S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Enkelreisiger

Had a great stay, outstanding service.

Had a short stay but was very impressed with the guest house. Shall definitely stay again.

Protea B&B's terugvoer

Thank you for your comment.
Regards, Thea.

Protea B&B
Rudi R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevred.

Ek dink kontrakteurs is hulle teikenmark.

Protea B&B's terugvoer

Ons maak voorsiening vir kontrakteurs sowel as gewone couples daarom is daar kamers met dubbelbeddens ook.
Groete Thea

Protea B&B
Toni N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Toni N
Saam met vriende

Rustig.

Baie vriendelike mense en die blyplek was awesome en netjies.

Anzia V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzia V
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf.

Huislike, vriendelike atmosfeer. Sal beslis weer daar oornag.

Protea B&B's terugvoer

Liewe Anzia, baie dankie vir jou opinie. Ek glo ons gaan mekaar weer raakloop. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Seënwense
Thea

Protea B&B
Annalize O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize O
Gesin met klein kinders

Voel soos toe ek my ouma besoek het.

Van al die gastehuise wat ons al besoek het was dit die mees huislike een. Baie vriendelike en gasvrye mense.

Protea B&B's terugvoer

Baie dankie Annalize. Dit was vir ons 'n eer en voorreg om julle aan huis te hê. Hoop ons sien julle weer eendag. Seënwense. Liefde Thea en Louis

Protea B&B
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Proteastraat 33, Louis Trichardt, 0820, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnRJaxGiOZIeTn9465nf7SBCIaJUpIqKXiUge5IgjsgDxZM6v0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 33 Protea Street Louis Trichardt 0820 Limpopo 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -23.037950067235 29.923539161682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!