LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+35
Gastehuis in Middelburg

Protea Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Leandra V
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Home away from home. Skoon. Ons het baie lekker gebly en veilig. Was 'n mamma met 2 kinders, so was regtig die moeite werd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie E
1 nag
5.0
Nov 2025

Lekker man! Baie aangenaam! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna O
1 nag
5.0
Nov 2025

Fantastic. Baie lekker gewees, net te min toiletpapier gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morten B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Great accommodation. Very comfortable and spacious room and easy check-in and check-out process.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pretorius J
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Comfortable. All we needed for a one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nolwazi P
1 nag
4.2
Mrt 2026

Baie lekker. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yvette S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2026

Oulike netjiese ruim plekkie en baie gasvry. Net die besige straat is lastig. Baie netjies. Daar is net 3 dingetjies. Die matrasse slaap baie hard, maar glo dit is vir seker persoonlike voorkeur. Die straat wat verby die gastehuis loop is baie besig. Sou graag net meer koffie en suiker beskikbaar wou gehad het sodat mens in die aand as arriveer 'n koppie kan maak en volgende oggend. Andersins baie netjies, gemaklik, ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riekie M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2026

Comfortable and pleasant. Our stay was comfortable and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rudy R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
3.4
Mei 2026

Behalwe vir die pad geraas en die ander gaste wat kop verloor het, was dit reg. Dit was voldoende. Ongelukkig het die gaste in nommer een middel van die nag begin baklei. Dit was bietjie frustrerend, maar nie die gasheer se skuld nie. Hoop hulle word verbied volgende keer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Chene
Protea Guesthouse
Hi Rudy, baie jammer oor die ongerief. Ons sou onmiddellik die onderonsie aangespreek het aangesien ons nie lawaai of sulke optrede duld nie. Ons sal definitief dit aanspreek.

Renée R
1 nag
3.2
Jul 2026

Lekker gebly, maar ongeskikte boodskap het my vies gemaak. Plek was skoon, gemaklik en goed ingerig. Die pad se verkeer was steurend. Stortwater was of kokend of yskoud - kon nie 'n matige temperatuur kry nie. Slegs Netflix en YouTube - nie DStv. Gasvrou het 'n ongeskikte boodskap gestuur omdat ons nie op die kop 10:00 uitgeklok het nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Chene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Protea Street, Kanonkop, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe507a6fa0444ed64fa2e24daa7f94306d6f5627c9b61af33eca8f75e37c1825399001c4dad70142ec3fdaf59fa11979cbfc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 13 Protea Street Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.747972 29.464979