Proudfoot Holiday Farm
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D509 Middlerus-weg, ProudFoot Plaas, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Proudfoot Holiday Farm bied privaat selfsorgverblyf in die berge, net 35 km vanaf Mooirivier.
Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis en 'n aparte kothuis. Die hoofhuis is geskik vir 7 volwassenes en 8 kinders en het 4 slaapkamers en 2 gemeenskaplike areas. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Daar is 2 gemeenskaplike areas: een met 2 beddens wat slegs geskik is vir kinders en die ander een met 4 beddens wat slegs geskik is vir kinders. Daar is 2 badkamers: een met 'n stort en die ander een met 'n stort en bad. Verder is daar 'n sitarea, kaggel en 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof en oond toegerus is.
Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea en 'n sitarea. Dié area lei na 'n stoep met 'n tuin en braaigeriewe.
Daar is 'n braai-area op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gaye Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- D509 Middlerus-weg, ProudFoot Plaas, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Proudfoot Holiday Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D509 Middlerus-weg, ProudFoot Plaas, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom