LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Providence 40 | LekkeSlaap
+14

Providence 40

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 0
  • Vanaf R395 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Providence 40 is 'n vakansie-eenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eenheid is vir selfsorg toegerus. Dis in Ramsgate, net 400 m se stap van die Blouvlagstrand met 'n uitsig oor strand. Dis ook minder as 5 minute se ry van Margate af.

Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die slaapkamers en sitkamer bied see-uitsigte. 'n Bababedjie op aanvraag beskikbaar. Maksimum 6 persone kan in die eenheid slaap.

Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke bring. 'n Tuimeldroër is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea en -kombuis bied toegang tot 'n onderdakstoep waar gaste kan braai en skemerkelkies kan geniet. Slegs houtskool en vuuraanstekers mag gebruik word.

Die kombuis is vir 6 gaste toegerus. 'n TV met DStv en 'n DVD-speler is beskikbaar. Gaste moet net hul eie slimkaart saambring.

'n Kluis is beskikbaar. Gaste word aangeraai om eers die kluis te toets voordat hulle hul besittings daarin toesluit.

Veilige onderdakparkeerplek met 24 uur-greslotekringtelevisie word voorsien. Ekstra parkeerplek vir sleepwaens is by die swembad beskikbaar.

Gemeenskaplike braaigeriewe langs die swembad en 'n klimraam vir die kinders is beskikbaar. Gedurende spitsseisoen is daar ook allerlei vermaak en aktiwiteite op die strand vir die kinders, en ouers kan saam met hul kinders op die strandmeer gaan roei.

Slaapplek

’n Bespreking by Providence 40 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
2 xDubbelslaapbank
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Providence 40
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Providence 40 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R395
per nag (plek vir 6)
Vanaf R395
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNDEzMTkwLTQzOTctNGE1MS04OGM0LWI1ZjhlZDdjNTQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R395  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Clarence Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.888672773535 30.345740318298
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!