Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Providence 7

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 395

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Providence 7
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Mariana H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana H

Baie lekker, ligging goed.

Enigste probleem was probleme net die geyser en ons moes 24 uur of langer sonder warm water wees. Moes ook bietjie tyd opoffer om vir loodgieter een dag te wag, en elektrisiën op 'n ander dag. Die agent het egter dadelik reëlings getref om probleem op te los en dit is prysenswaardig. Was huiwerig om in die see in te gaan aangesien die see baie vuil gelyk het, want dit was reënerige weer en riviere kon inspoel. Die infrastuktur in die area is, soos die res van die land sleg onderhou, gevolglik was ons versigtiger die see en moontlike rioolwater wat daar kon inspoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Providence 7 se terugvoer

Hi Mariana,

Thank you for your valued feedback and for staying with us.

I am so sorry about the issues with regards to the geyser, especially during your holiday.

The sea was brown due to the rains and muddy water and was not dirty for other reasons. We are proud to say that our Ramsgate beach is a blue flag beach, one of 7 in the South Coast of KZN. A blue flag beach is a recognised, international standard which has been certified because it meets certain criteria and as a result, these beaches are guaranteed to be clean and well-maintained. If it was unsafe to swim, due to weather conditions, or for any other reason, the lifesavers would have closed the beach.

I hope you enjoyed your stay, even with all the rain, and hopefully we will see you again soon!

regards,
Mandy.

Providence 7
Ian Pierre V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ian Pierre V
Saam met vriende

Bekostigbaar, goed geleë as see-uitsig nie belangrik is nie. Eenheid is netjies.

Let asb daarop dat ons nie vooraf in kennis gestel is van die water beperking en beskikbaarheid van water slegs tussen 6 en 7 soggens en saans nie. Die eenheid is baie netjies, maar die dakwaaiers is onvoldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine V
Gesin met klein kinders

Lovely, clean well-stocked self-catering apartment.

Very enjoyable experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Providence 7, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY4OdM9nNaKu34MBC9QpSEq1XZSO3i99ocTYG3DTugXMTE8Ba2y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Fascadale Road Providence 7 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.889060475409 30.344849061395
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem