Ramsgate Beach Akkommodasie by Providence 79 | LekkeSlaap
+11
+11

Providence 79

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Clarence-straat, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Providence 79 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Providence-kompleks in Ramsgate. Dié kompleks is sowat 400 m van Ramsgate se Blouvlagstrand af en is naby die strandmeer en verskeie winkels en geriewe.

Providence 79 is op die derde verdieping gelë en bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuisarea. Die hoofslaapakmer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware in. In die eetarea is daar 'n ronde tafel met 4 stoele. Die sitarea het 'n TV. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Die Providence-kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en 'n speelarea vir kinders.

Kom baljaar by ons bekend Water World by Wild Coast Sun, besoek Mac Bananas 5 km voor Port Edward en Lake Eiland en gaan op plaaslike seevaarte.

Slaapplek

’n Bespreking by Providence 79 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Providence 79
Netheid
3.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Clarence-straat, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Providence 79 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R670
per nag (plek vir 4)
Vanaf R670
per nag (plek vir 4)
Vanaf R670
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Clarence-straat, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNjhmYzViLTI4ZjUtNGI5ZC04YTVjLTU4ZDRiNzI4MzVkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R670  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Clarence Street Margate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.888994383988 30.345381850124
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za