LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30
Selfsorg in Centurion

Pula's NestPrime picks icon.

Prime picks icon.


2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 William Street, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Pula's Nest is sentraal geleë tussen Tshwane, Johannesburg en Midrand, in 'n stil woonbuurt op dieselfde eiendom waar die eienaar woon.

Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en beskik oor oorgenoeg kasspasie. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis en -sitarea is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n sprankelende swembad en 'n Lapa-area. Dit is slegs beskikbaar indien met die eienaar gereël. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Pula's Nest bied toegang tot alle groot paaie in die area en is langs die Ben Schoeman R28-hoofweg tussen Pretoria en Johannesburg geleë. Dit is 38 minute vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 45 minute vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe wat maklike toegang tot groot winkelsentrums en restaurante bied, en is naby die Super Sport Park Krieketstadion, verskeie museums, gholfbane en die Uniegebou.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Telang H
Saam met lewensmaat
5.0
I enjoyed every moment of staying at Paula's Nest. Very neat place. I had an amazing stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Marietjie E
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon lekker rusplek. Fantastiese ondervinding!
Aug 2025
Sarie L
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik en heerlik. Gerieflik en goed ingerig.
Apr 2025
Leonie R
Saam met lewensmaat
4.6
Baie gerieflik & veilig. Baie gerieflik & veilig, sal weer daar bly. Die gasvrou & gasheer was baie vriendelik. Baie rustige area.
Okt 2026
Pierre D
Saam met lewensmaat
4.2
Heerlik gebly met vriendelike gasheer en vrou. Als was bet in plek met. Verblyf was heerlik met netheid en geriewe uit die boonste rakke. Stil area en...
Sien meer
Apr 2025

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Telang H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

I enjoyed every moment of staying at Paula's Nest. Very neat place. I had an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Thank you, Telang, for the positive review. Hope to see you soon.

Marietjie E
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Skoon lekker rusplek. Fantastiese ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, Marietjie Hoop ons sien julle gou weer.

Sarie L
Lang verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Gemaklik en heerlik. Gerieflik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, Sarie Hoop ons sien julle weer.

Leonie R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2026

Baie gerieflik & veilig. Baie gerieflik & veilig, sal weer daar bly. Die gasvrou & gasheer was baie vriendelik. Baie rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Julle was eersteklas gaste. Sien daarna uit om julle weer by Pula's Nest te verwelkom.

Pierre D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Heerlik gebly met vriendelike gasheer en vrou. Als was bet in plek met. Verblyf was heerlik met netheid en geriewe uit die boonste rakke. Stil area en baie privaat. Sal definitief aanbeveel en weer van gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, vir die positiewe resensies. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Erika J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld, silwerskoon en goed toegerus. Veilig met gerieflike onderdakparkering. Goed toegerus en silwerskoon met vriendelike eienaars. Gaan bly gerus daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie vir die positiewe resensie, Erika. Dit was lekker om julle weer by Pula's Nest te verwelkom.

Erik S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Luukse stylvolle verblyf. Ja, beslis! Die plekkie het alles wat ons wou hê en meer. Alle meubels en fittings is van hoogstaande gehalte, die handdoeke groot, dik en sag, en daar is oorgenoeg. Die standaard is hoog. Stil en mooi area. Veilige onderdakparkering reg voor die deur. Die swembad was sprankelend. Die lapa en braaiplek is fantasties. Die gasheer het altyd reg gestaan vir enige versoeke, en was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie vir die positiewe resensie, Erik. Ons sal julle graag weer in die toekoms as gaste hier by Pula's Nest wil verwelkom. Elna en Marius

Frans S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Verblyf was baie netjies met alle toebehore. Baie veilig. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, Frans, dit was lekker om jou as 'n gas in Pula's Nest te verwelkom. Elna

Leonie B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

A positive experience! Ons verblyf in Pula's Nest was heerlik. Elna en Marius was so vriendelik en gasvry, die hele eenheid was silwerskoon, die toerusting was van die beste en ons het heerlik gebraai en geswem. Ons kan Pula's Nest enige tyd aanbeveel vir 'n heerlike, rustige en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, Leonie. Julle was aangename gaste. Ons hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.

Harm K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Plek netjies en baie volledig toegerus. Ons was basies net daar om te oornag. Laat daar aangekom en vroeg volgende dag weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Baie dankie vir jou goeie resensie, Harm. Pula's Nest sal julle graag weer as gaste wil verwelkom.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Pula's Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
15% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Gaste moet asb. daarop let dat hierdie eenheid sonkrag gebruik.
Geen rook word binne die eenheid toegelaat nie.
Let asb. dat die eienaar se honde op die perseel is.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 William Street, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA923285aba8955b83619564708adcd6cc5b5d72f62d35701875acfde760f47808d604963735cdfa61fa052e8f73ba67a2479e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 14 William Street The Reeds 0154 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.902714088382 28.132001039252
Soek in 'n groter streek