Pumba Lodge
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 458 Akasia Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Pumba Lodge bied luukse verblyf op die Hoedspruit Wildlife Estate in Limpopo. Die huis word deur vrylopende wild soos kameelperde, koedoes, sebras, rooibokke en wildebeeste omring en bied 'n wonderlike vakansie-ervaring in die natuurlike bos.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Ander geriewe sluit 'n privaat swembad, gratis WiFi, 'n buitebraai en 'n boma in. Aktiwiteite sluit stap en fietsry op die landgoed en wildritte om die Groot 5 in nabygeleë reservate te sien in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 458 Akasia Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
458 Akasia Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang