Pumba Private Game Reserve Msenge Bush Lodge
Beskrywing
Die glas-chalets met grasdakke is in 'n bosomgewing en dis ideaal vir paartjies. Die chalets het elkeen 'n hemelbed met 'n muskietnet en perkallinne en 'n en suite-badkamer met verhitte handdoekrelings, 'n stort en 'n bad met 'n uitsig oor die omgewing. Buitestorte is beskikbaar. Elke chalet het 'n privaat sitarea met 'n kroegie, gasvryheidskinkbord, knus kaggel, elektriese kluis en 'n direkte telefoon. Die chalets lei elkeen na 'n privaat houtdek met 'n plonspoel met 'n uitsig oor die watergat in die vloedvlakte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit alles in. Alle maaltye, sekere bier- en wynsoorte en 2 wildritte per dag word ingesluit.
Huisreëls
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet het 2 slaapkamers waarvan 1 'n koninggrootte-bed het en die ander het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank vir 'n kind onder die ouderdom van 12. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n buitestort. Hierdie 2 kamers deel 'n stoep wat 'n plonspoel het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N2, Highlands, Makana Municipality, 25 km from Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang