8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 2 Barview Street, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pure Emotion Villa is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla met 'n ongelooflike see-uitsig by The Heads in Knysna. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die kontemporêre villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 4 en suite-badkamers. Die hoofsuite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na die etenstafel met genoeg sitplek en die sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die villa spog met 'n gimnasium wat gaste kan gebruik. Die leefarea lei na die kuier-area buite waar daar sonstoele, 'n sithoekie, etenstafel, ingeboude braai, swembad en 'n Jacuzzi met 'n uitsig oor die see is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Barview Street, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Pure Emotion Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Barview Street, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang