Pure Joy Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pure Joy Lodge is gevestig as een van die min eksklusiewe lodge en konferensie-venues in Gauteng. Ons het reeds erkenning ontvang van SATour, TGCSA (4-ster gradering), AA en NAA. Pure Joy bied ons gaste 'n buitemuurse ervaring soos min en kombineer dit met die manjifieke Afrika-bos met moderne geriewe en uitstekende gehalte en diens.

Pure Joy bied 2 selfsorg-eenhede en 49 en suite-kamers in die hoof-lodge. Geriewe sluit tradisionele Suid-Afrikaanse geregte in wat noukeurig en smaaklik voorberei word. Daar is ook 'n tradisionele boma vir tot 80 gaste en 'n moderne lapa vir maksimum 50 gaste. Ons het 'n swembad vir die warm somersdae. Pure Joy en sy lede mik om 'n rustige en vreedsame atmosfeer te skep om stres te verlig.

Die lodge is die ideale plek om te bly indien jy Cullinan, Kolonnade en Menlyn Winkelsentrums besoek. Dagtoere kan gereël word na Pretoria en Johannesburg se sakekerns, geskiedkundige en toeristebesienswaardighede, Sun City en kultuurdorpies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pure Joy Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za