+34

Pyramid Guest Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 King Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pyramid Guest Lodge bied verblyf in Welkom in 'n ontspannende omgewing en is 'n perfekte tuiste weg van die huis.

Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, of 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ciska G
Besigheidsreis
5.0
Die verblyf was skoon en netjies. Ideale oorslaap vir werksdoeleindes. Ons werknemers het lekker gebly en goeie terugvoer gegee. Die enigste gemis was...
Sien meer
Okt 2025
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Lekker plek, ons mense sal weer daar oornag.
Okt 2025
Petra R
5.0
Lekker atmosfeer, veilig, vriendelike en netjies. Ek en my boetie het vreeslik lekker gebly by die gastehuis. Alles was lekker naby die onderhoud waar...
Sien meer
Okt 2025
Lisanne H
Saam met vriende
5.0
Chilled and relaxed stay for the weekend! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
4.2
Heel gemaklik. Kamer was netjies en skoon. Badkamerdeur kan nie heeltemal toemaak nie. Ongelukkig net een kragprop agter die yskas. Verder in die haak...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Itumeleng Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 44 King Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Pyramid Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 King Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a17524bac937423b8270b0d037574e654c7f5a27c075b212bd4beeb6ce817098d8c75892a2d9395c9d997f2d33bd740024b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 44 King Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.9608434 26.7399484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang