Highmoor Akkommodasie by Qambathi Mountain Lodge | LekkeSlaap
+42

Qambathi Mountain Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kambergweg, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Qambathi Mountain Lodge is 'n boetieklodge en 'n natuurreservaat wat deur 'n gesin bestuur word in die hartjie van die Kambergvallei, deel van die pragtige Midlands Meander. Qambathi het 'n magiese atmosfeer en dit is 'n romantiese omgewing omring deur die Drakensberge en valleie.

Verblyf is beskikbaar in 5 suites en 1 tuinkothuis dus is Qambathi 'n baie privaat en stresvrye oase. Al die suites het slaapplek vir 2 gaste op koninggrootte-beddens. Die kothuis het 2 slaapkamers wat slaapplek vir 4 gaste bied. Die tuinkamers het hul eie privaat dekke met hangstoele wat 'n uitsig het oor die tuin en op die berg. Die dek by die swembad en kuier-sitkamer bied panoramiese uitsigte, ideaal om 'n laatmiddag-skemerkelkie te geniet of om bloot in die son te ontspan.

Qambathi het slaapplek vir 14 gaste en is ideaal vir klein groepe soos reünies, gesinsbyeenkomste, besigheidswegbreke of net vriende.

Geniet die Qambathi-woudroete wat jou diep in een van die laaste inheemse woude in die Kambergvallei lei, of 'n ontspanne wandeling op die bestaande wildroetes gemaak om die pragtige uitsigte te geniet waar sebra en blesbok jou geselskap hou.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Pools
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Qambathi Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kambergweg, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Qambathi Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Highmoor KwaZulu-Natal
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kambergweg, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARqvpPL24YhBGthE0KuqGXdreSgnLi7mCP2LUsb29MEVfnlLMtX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Kamberg Road Kamberg Valley 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -29.339643411723 29.711430072784
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za