Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Qambathi Mountain Lodge

Lodge
Farmhouse Lodge-kamer
Vanaf R5 000
R5 000 R3 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en instapstort. Dié eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as direkte toegang tot die swembaddek, sitarea en kroeg.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Ontbyt & Wasgoeddiens

Huisreëls

Qambathi Lodge is eksklusief vir volwassenes.

Drankies, daguitstappies, pendeldienste en aktiwiteite is uitgesluit, asook 'n R20 bewaringsfooi per nag, dit moet met vertrek betaal word.

'n Vyfgangmaaltyd is 'n opsionele ekstra. Middagetes en piekniek-mandjies is beskikbaar indien vroeër gereël en teen 'n ekstra fooi.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die lodge lei, maar dit is vir alle voertuie geskik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Barnes Lodge-kamer
Vanaf R5 250
R5 250 R3 150
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid bied direkte toegang tot die swembaddek, sitarea en kroeg. Dit word omring deur groenigheid wat deur die venster gesien kan word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Ontbyt & Wasgoeddiens

Huisreëls

Qambathi Lodge is eksklusief vir volwassenes.

Drankies, daguitstappies, pendeldienste en aktiwiteite is uitgesluit, asook 'n R20 bewaringsfooi per nag, dit moet met vertrek betaal word.

'n Vyfgangmaaltyd is 'n opsionele ekstra. Middagetes en piekniek-mandjies is beskikbaar indien vroeër gereël en teen 'n ekstra fooi.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die lodge lei, maar dit is vir alle voertuie geskik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Classroom-suite
Vanaf R6 000
R6 000 R3 600
per eenheid
Beskrywing

Die suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n aparte stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Die suite het 'n dek met 'n pragtige tuin en berg-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Ontbyt & Wasgoeddiens

Huisreëls

Qambathi Lodge is eksklusief vir volwassenes.

Drankies, daguitstappies, pendeldienste en aktiwiteite is uitgesluit, asook 'n R20 bewaringsfooi per nag, dit moet met vertrek betaal word.

'n Vyfgangmaaltyd is 'n opsionele ekstra. Middagetes en piekniek-mandjies is beskikbaar indien vroeër gereël en teen 'n ekstra fooi.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die lodge lei, maar dit is vir alle voertuie geskik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Greenhouse-suite
Vanaf R6 500
R6 500 R3 900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het sy eie dek met hangstoele waarvandaan gaste die tuin- en berguitsig kan geniet. Die dek strek reg rondom die eenheid en gaste het ook 'n berguitsig vanuit die bed. Die suite het luukse afwerkings, 'n handgemaakte superkoninggrootte-kamferhoutbed, 'n losstaande bad en aparte instapstort. Dié eenheid het ook ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n koffiemasjien en donker, dik gordyne.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Ontbyt & Wasgoeddiens

Huisreëls

Qambathi Lodge is eksklusief vir volwassenes.

Drankies, daguitstappies, pendeldienste en aktiwiteite is uitgesluit, asook 'n R20 bewaringsfooi per nag, dit moet met vertrek betaal word.

'n Vyfgangmaaltyd is 'n opsionele ekstra. Middagetes en piekniek-mandjies is beskikbaar indien vroeër gereël en teen 'n ekstra fooi.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die lodge lei, maar dit is vir alle voertuie geskik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stable-suite
Vanaf R7 000
R7 000 R4 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite was eens 'n stal en is pragtig omskep in gasteverblyf. Dit staan ook bekend as die wittebroodsuite of Tom se kamer na Tom Cruise se besoek in 2022. Dit is die grootste kamer met 'n pragtige uitsig vanuit die bed. Daar is ook 'n lekker kaggel. Die suite het sy eie dek met hangstoele waarvandaan gaste die pragtige tuin- en berguitsig kan geniet. Die suite het luukse afwerkings en 'n handgemaakte superkoninggrootte-kamferhoutbed, losstaande bad en aparte instapstort. Die suite het ook lugversorging, 'n koffiemasjien en donker, dik gordyne.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Ontbyt & Wasgoeddiens

Huisreëls

Qambathi Lodge is eksklusief vir volwassenes.

Drankies, daguitstappies, pendeldienste en aktiwiteite is uitgesluit, asook 'n R20 bewaringsfooi per nag, dit moet met vertrek betaal word.

'n Vyfgangmaaltyd is 'n opsionele ekstra. Middagetes en piekniek-mandjies is beskikbaar indien vroeër gereël en teen 'n ekstra fooi.

Let asb. dat 'n kort grondpad na die lodge lei, maar dit is vir alle voertuie geskik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 000
R5 000 R3 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kambergweg, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aadd67bb883bdc172ccb491ae73a4b1280620ed80329f7e02a8c315f3424911a29bff418a2d2903749b4fd9daf87657b751?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Kamberg Road Kamberg Valley 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.339643411723 29.711430072784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem