+18
Selfsorg in St. Francisbaai

Quarterdeck 14

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Quarterdeck 14 is 'n vakansiewoonstel reg langs die water met pragtige uitsigte oor die marina in Port St. Francis in St. Francisbaai. Hierdie woonstel is ideaal vir gaste wat na 'n kuswegbreek soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv in die sitarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met stoele en skuifdeure wat na die balkon met pragtige uitsigte oor die marina en die see lei. Verder is daar 'n gasbraai en privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan verskeie restaurante by die hawe naby die eenheid besoek. Daar is 'n kort kronkelpad al langs die hawe wat na die landgoed se pivaat strand en gemeenskaplike swembad lei.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 111

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d6a103db8d70563a3fbbffbc581922027864f93f65b3c7f32b19ad25274173be745564bbdcd28e4cd19e039dc144f0cdad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) Triton Avenue Port St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.18520933551 24.851756854631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang