Manaba Akkommodasie by Queen Elizabeth 4 | LekkeSlaap
+12

Queen Elizabeth 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Queen Elizabeth 4
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chris V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met klein kinders

It was great.

It was a great please and nice too stay at. Just needs a good cleaning when people go there.

Marietjie W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie W
Saam met vriende

Lekker.

Dit was 'n mooi woonstel!

Belinda V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Dit was perfek.

Dit was 'n baie lekker plekkie om te bly die vakansie. Die braai-area is perfek, maak nie saak of dit onweer is of nie. Baie netjies ingerig.

Mart-mari S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-mari S
Gesin met klein kinders

Huis weg van jou huis!

Ten volle toegerus! Alles wat mens nodig het en nog meer! Ons sal vir seker weer terug gaan! Mooiste uitsig en baie ruim! Veilige omgewing en rustig. Sal lekker wees as daar 'n wasmasjien is wat mens kan gebruik.

Helena W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena W
Saam met vriende

Ongelooflik lekker!

Ons het ons verblyf verskriklik geniet. Die plek is lekker groot, toegerus met alles wat jy nodig het. Wonderlike see-uitsig.

Hans P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P
Gesin met klein kinders

Kan glad nie kla nie, ons het die huis en waar hy geleë is baie geniet.

Fantastiese huis, pragtig uitgelê. Ons geniet dit elke jaar in Queen Elizabeth.

Roelien V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Gesin met klein kinders

Fantastiese geriewe, nog beter uitsig.

Daar is alles wat 'n mens benodig, baie veilig en netjies. Kort net wasmasjien. Die uitsig is asemrowend!

Jo-anne K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne K
Gesin met klein kinders

Lekker vakansie.

Ons het baie lekker hier gebly. Die balkon is lieflik en die woonstel is ruim met genoeg spasie. Werklik luuks.

Clifford J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford J
Gesin met klein kinders

Die eenheid was lekker sentraal geleë.

Die plek was baie gerieflik ingerig. Was 'n plesier om daar te woon.

Renita L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Renita L
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet!

Queen Elizabeth is 'n baie oulike, groot, rustige plek. Daar is baie spasie vir woelige klein kindertjies en ook vir die groot mense om rustig te wees.

Steven Grobler G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven Grobler G
Gesin met tieners

Fantasties. Baie dankie.

Dit het 'n baie mooi uitsig. Enigiemand kan daarnatoe gaan.

Bernadine S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine S
Gesin met klein kinders

Dit was by verre die beste vakansie verblyf en uitsig ooit!

Dit was eerlikwaar 'n wonderlike ervaring. Queen Elizabeth 4 is so gemaklik soos ons eie huis, net met 'n way beter uitsig. Daar is nie 'n dag wat verby gegaan het wat ons nie walvisse gesien het nie, die dolfyne het basies tot 10 meter van die strand gekom en ons het 'n perfekte view gehad! Baie dankie vir jul moeite en vir die great layout van die plekkie, dit het alles wat ons nodig gehad het. Ons beplan al klaar die volgende vakansie.

Marilize V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V
Gesin met klein kinders

We loved the accommodation.

We would definitely visit again and recommend it to all our friends and family! Thank you for the affordable price to a luxurious apartment.

Yolandi B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Gesin met klein kinders

Fantasties, alles was daar.

Sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Die atmosfeer en uitsig is perfek.

Wilmarie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet. Baie dankie vir die wonderlike verblyf. Ons het so baie seelewe gesien van die balkon af.

Riaan I - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan I
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en rustige atmosfeer.

Geen DStv-dekodeerder word geadverteer dat jy net jou eie kaart moet saam bring nie. Verander die advertering. Blyplek is fantasties en sal dit vir enigeeen aanbeveel.

Riana L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Heerlik gekuier en hulle sien ons definitief weer volgende jaar. Hierdie keer vir langer.

Machel V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machel V

Ongelooflik lekker en uiters goeie waarde

In die begin was ons maar effens skepties as mens kyk na die tarief (R500 per dag buite seisoen vir 8 mense klink te goed om waar te wees), maar toe ons daar kom het ek begin wonder hoe hulle dit regkry om soveel gerief, netheid en gemak aan te bied vir so 'n skamele bedrag. Die kamers is uitstekend uitgelê, daar is meer as genoeg breekware, die kombuis het al die nodige geriewe en daar is selfs 'n ysmaker in die braai-area! Volgende keer sien julle ons beslis weer hier, hopelik kom die hele familie deur en nie net die gesin nie. Die uitsig oor die see is fantasties, dit is nie TEEN die water nie maar so 150-200 m van die seefront af wat ideaal is, die ingeboude braai-area is afgeskerm van die elemente met skuifvensters en selfs op die rëendae kon ons op die stoep sit en braai en na die dolfyne wat in die see baljaar kyk.

Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-rylaan 4, Manaba, KwaZulu-Natal, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwYTZiYTZiLTgxMzEtNGUwOS1hZGNhLWMzMTRmMDhhMDQ3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 4 Queen Elizabeth Drive Manaba 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.849641962687 30.385730282803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za