Quince Cottage
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 13 Des 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 920R1 632 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Quince Cottage is 'n selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Wakkerstroom. Dit is naby die middedorp, restaurante en die Vlei waar gaste kan voëlkyk.
Die tweeslaapkamerkothuis is in 'n boomryke tuin geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, TV en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga