Quiver Inn Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Quiver Inn Guesthouse bied verblyf in die hartjie van Keetmanshoop, Namibië. Dié gastehuis is lekker naby die paar winkels en restaurante op die dorp.

Quiver Inn Guesthouse het 10 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-stort. Verder het elke kamer 'n kombuisie met 'n mikrogolf, gratis WiFi, lugversorging en 'n TV.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die gastehuis is net 'n paar minute se ry vanaf Old Mutual Winkelsentrum, bankfasiliteite, supermarkte, en ander geriewe in die middedorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Quiver Inn Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za