4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3506 Klipspringer Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Raak Vir My Rustig is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Marloth Park, slegs 900 m vanaf die Krokodilrivier en 18 km vanaf Krokodilbrughek.
Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Dit maak gebruik van 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die buite-area bied gaste 'n aangename braaiplek, aangevul deur gemaklike sitplek en 'n plonspoel. Besoekers sal ook die unieke ervaring geniet om verskeie diere te ontmoet wat vrylik rondom die eiendom rondloop, wat 'n natuurlike sjarme tot hul verblyf byvoeg. Verder word gaste veilige parkering op die perseel gebied en die eiendom het 'n 24/7 alarmstelsel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Deidre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3506 Klipspringer Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Raak Vir My Rustig het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3506 Klipspringer Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang