Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raaswater

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Raaswater Alfa 4 pax s/c
Selfsorg
Raaswater 4 pax S/Catering Tesra
Selfsorg
Raaswater Selfsorg Delte vir 4
Selfsorg
Raaswater S/C Mykonos Duet slaapplek vir 2
Selfsorg
Raaswater Selfsorgwoonstel Beta vir 2
Selfsorg
Raaswater Selfsorgwoonstel Gemi vir 2
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Om gebruik te maak van die Klub Mykonos-geriewe is 'n toegangskyfie beskikbaar teen R320 per eenheid. R300 word terugbetaal wanneer die skyfie teruggegee word met uitklok. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, maar kan by die nabygeleë hondehotel gelaat word.
As die aantal gaste met aankoms meer is as die aantal gaste waarvoor daar bespreek is, sal die oorspronklike kwotasie nie geld nie en 'n nuwe tarief sal gehef word.
As die gaste minder is as die aantal waarvoor daar bespreek is, sal die standaard-kansellasiefooi geld.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raaswater, Aqua Marinesingel, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb84482c25243b398dcc1e3b0a080323a8e8f73f6c06df99e5e242478d6cc79c73d35957a2c20db492570bfe18474e9c7b352?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 Raaswater, Aqua Marine Crescent Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.047495470233 18.041512951882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem