Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2025 tot 10 Jan 2026 en 12 Dec 2026 to 10 Jan 2027.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2025 tot 10 Jan 2026 en 12 Dec 2026 to 10 Jan 2027.
Prys sluit in
- Raaswater Alfa 4 pax s/c
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskas en mikrogolf in.
- Raaswater 4 pax S/Catering Tesra
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskas en mikrogolf in.
- Raaswater Selfsorg Delte vir 4
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskas en mikrogolf in.
- Raaswater S/C Mykonos Duet slaapplek vir 2
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskas en mikrogolf in.
- Raaswater Selfsorgwoonstel Beta vir 2
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskas en mikrogolf in.
- Raaswater Selfsorgwoonstel Gemi vir 2
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskas en mikrogolf in.
- Raaswater 2-pax S/C Exhee Grondverdieping
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskas en mikrogolf in.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Skade- en etiketdeposito van R1000 is van toepassing. Gaste kan toegang tot al die oordgeriewe kry deur die etiket te gebruik. Indien die etiket terugbesorg word en geen skade aangerig word nie, word die volle deposito binne 5-7 werksdae terugbetaal.
Neem asseblief kennis dat Raaswater geen troeteldiere toelaat nie, maar reëlings kan getref word om troeteldiere by die nabygeleë kennels te akkommodeer.
Indien die aantal gaste met aankoms by die gastehuise die oorspronklike reëling oorskry, sal die oorspronklike kwotasie nie van toepassing wees nie, en die tariewe sal dienooreenkomstig gewysig word. Indien die aantal gaste minder as gereël is, sal ons standaard kansellasiebeleid van toepassing wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Raaswater, Aqua Marine Crescent Club, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang