LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Radisson Hotel and Convention Centre OR Tambo | LekkeSlaap
+69

Radisson Hotel and Convention Centre OR Tambo

Hotel
  • Kapasiteit: 311 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Derde Laan, Bredell AH, Kempton Park, Johannesburg, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 330 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Radisson Hotel and Convention Centre OR Tambo bied B&B-verblyf en is net 12 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe. Die hotel bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers of sakereisigers.

Verblyf is beskikbaar in 283 kamers en suites wat elk individueel versier is. Elke kamer of suite het 'n en suite-badkamer en luukshede soos lugversorging of klimaatbeheer, 'n werksarea, gratis WiFi, 'n kluis vir waardevolle items, verskeie USB-poorte, 'n TV waarmee gaste hulle toestelle kan konnekteer om media te kyk en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Paar van die suites lei na 'n privaat balkon.

Ontbyt is ingesluit, en ander heerlike maaltye en lekkernye kan in een van die drie restaurante op die perseel bestel en geniet word; kamerdiens is ook beskikbaar. Die hotel spog met 'n gaste-sitkamer, kroeg, 'n sigaar-sitkamer, swembad, skoonheidsalon, naelsalon, 'n volledig operasionele spa- en welstandsentrum, 'n fiksheidsentrum, asook moderne konferensiegeriewe en geleentheidslokale wat afgevaardigdes kan huur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Derde Laan, Bredell AH, Kempton Park, Johannesburg, 1620, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 330
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 330
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 311 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Derde Laan, Bredell AH, Kempton Park, Johannesburg, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c57cec1e6f24af0dd5c29d875f90039d7df60f7b0b6d4c7cdee06c91c8414ab5b8fa1c503f1200af27fa2ced2c92057ce35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330  per nag (vir 2 persone) 3rd Avenue, Bredell AH Kempton Park 1620 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.0841846 28.2954101
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!