4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Ashbury Road, Plumstead, Cape Town, 7801, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rafters Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte kothuis wat smaakvol versier is. Dit is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon en skuil in 'n stil hoekie van Plumstead.
Die kothuis is oopplan en het 'n koningingrootte-bed met luukse linne en oorgenoeg kasruimte vir gaste wat langer bly. Die en suite-badkamer het 'n instapstort en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 2 kinders tussen 3 en 15 jaar of 1 ekstra volwassene. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond en daar is 'n ontbyttoonbank. Die kothuis het 'n TV met DStv en WiFi.
Die privaat binnehof het braaigeriewe en gaste is welkom om die gedeelde swembad op die perseel te gebruik. Swemhanddoeke word voorsien en gaste het 'n aangewese parkeerplek agter veiligheidshekke.
Die kothuis is naby openbare vervoer, Constantiaberg Mediclinic, Melomed Tokai Privaat Hospitaal en Life Kingsbury Hospitaal. Die Royal Cape Gholfbaan is 1,8 km ver en Rondebosch Gholfbaan is 8,4 km ver. Gaste kan die Constantia Wynroete so 7,5 km vanaf Rafters Cottage besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fiona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 16 Ashbury Road, Plumstead, Cape Town, 7801, Wes-Kaap
- Gaste dink Rafters Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Ashbury Road, Plumstead, Cape Town, 7801, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang