Rainforest Boutique Tiny Home
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Angelica Avenue, Breaunanda, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Rainforest Boutique Tiny Home is 'n knus eenheid in Breaunanda, Krugersdorp, en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Dié oopplan-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en mikrogolf. Neem asseblief kennis dat die gas vir die geiser vir die gas se eie rekening is.
Die eenheid kyk uit oor 'n pragtige woud en deel toegang tot geriewe op die perseel soos die gemeenskaplike swembad. Gaste kan ook natuurwandelings, begeleide toere en ander buitelugaktiwiteite geniet te midde van die rustige reënwoudomgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 30 Angelica Avenue, Breaunanda, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Angelica Avenue, Breaunanda, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang