LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rainforest Ridge Eco-Lodge | LekkeSlaap
+24

Rainforest Ridge Eco-Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Rainforest Ridge Eco-Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Esna V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna V
Saam met vriende

Amazing plekkie, naby aan alles.

Die plek is baie lekker vir vriende om saam weg te breek. Daar is genoeg plek vir almal en boonop 'n pragtige uitsig.

Paula B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B

Homely atmosphere, beautiful garden and magnificent views.

Ours was a 2-night stopover, but we wish it were longer. What a beautiful setting with all the comforts of home. We booked both the cottage and the main house, therefore, loads of privacy per couple, but also great together-time in the outdoor entertainment area. The location is ideal if you want to go to Birds of Eden, Monkeyland and see the big cats.

Melanie R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie R
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, 'n plek om weer jou gesin te leer ken (geen TV) bordspeletjies word voorsien.

Pragtige plek, bespreek hele huis anders moet die kombuis gedeel word, kies dit as julle net wil saam kuier. Bietjie moeite om by see te kom, maar uitsig is so lieflik dat mens net daar kan sit en ontspan.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robbie's Weg, The Crags, Plettenbergbaai, 7304, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28d17ee7e35e94c85065fb153875f1b7153a9ced5a110b3225af1e1353f2b99b9b39dd3c8757404c74a52f92d746988735f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 4) 3 5 1 5 Rainforest Ridge The Crags 7304 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -33.96083556593 23.508234078308
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!