Ramsgate Beach Akkommodasie by Ramsgate Cottage | LekkeSlaap
+30

Ramsgate Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shootershill-weg 1086, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 171 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ramsgate Cottage lê in die kusdorpie, Ramsgate, aan KwaZulu-Natal se suidkus. Dié kothuis bied onbelemmerde 180°-uitsigte oor die see en is net 'n 100 m lange wandeling vanaf die sanderige Little Billy-baai.

Die huisie bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n sitkamer, 'n moderne kombuis en 'n stoep. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n en-suite badkamer, lugversorging en 'n kluis. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n see-uitsig. Die derde slaapkamer is ook ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n see-uitsig. Daar is 2 badkamers wat gedeel kan word.

Die sitkamer het 'n platskerm-TV (LCD/HD) met DStv en Samsung-kringklank. Gaste moet hul eie DStv-slimkaarte saambring. Die kombuis is goed toegerus met 2 yskaste, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die kothuis het 'n kampeerbedjie en -badjie vir 'n baba wat op aanvraag beskikbaar is. Die huis het 2 toesluitmotorhuise.

Die onderdakstoep bied 'n asemrowende 180°-uitsig oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Ramsgate Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Shootershill-weg 1086, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 171
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 171
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shootershill-weg 1086, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMWFjODFkLTZmMGQtNDg3Mi05NzgzLWVjYzY5MDZjM2QxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 171  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1086 Shootershill Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8938307 30.3456211
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za