Ramsgate Beach Akkommodasie by Ramsgate Palms 2 | LekkeSlaap
+16

Ramsgate Palms 2

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ramsgate Palms 2 is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 8 gaste. Dis in 'n veilige kompleks, ongeveer 30 m vanaf Ramsgate se Blouvlagstrand, die bekende Waffle House en Blue Lagoon Restaurant geleë.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en het 'n pragtige see-uitsig. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die een badkamer is en suite. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en die derde kamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4 gaste.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en lei na 'n oop stoep met 'n gasbraai, stoepmeubels en 'n fantastiese uitsig op die strand. DStv is op versoek teen teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die woonstel het 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, en wasgeriewe.

Daar is 'n toesluitmotorhuis vir gaste se gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Ramsgate Palms 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 8)
Vanaf R990
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMKkamWUr5zsRwI1n4dEPV8hwi1KALu39jFvOAtA4C3yW5mBEaB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms 2 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.887343098207 30.350111983642
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za