Ramsgate Palms 27
5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Bidstone Road, Ramsgate Palms Unit 27, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ramsgate Palms 27 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Dit is die ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek terwyl hulle steeds gerieflik naby verskeie geriewe is.
Hierdie eenheid op die derde verdieping kan tot 4 volwassenes en 1 kind akkommodeer in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed en 'n enkelbed slegs vir kinders. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met stromingsdienste soos Netflix en Openview. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n balkon met 'n eetkamertafel en 'n pyltjiebord geniet, en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot Ramsgate-strand. 'n Wasgoedkamer en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 384
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Bidstone Road, Ramsgate Palms Unit 27, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bidstone Road, Ramsgate Palms Unit 27, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang