Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 37

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg, Ramsgate Palms 37, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ramsgate Palms 37 is in Ramsgate, naby Ramsgate se hoofstrand met wonderlike uitsigte oor die see. Die moderne dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het plafonwaaiers en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die moderne kombuis is met 'n yskas, en gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n eethoekie met sitplek vir 2. Gaste het toegang tot 'n balkon vanaf die sitkamer met pragtige uitsigte, 'n ketelbraai, 'n swaaibank met sitplek vir 3 en meubels.

Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n motorafdak, asook 'n wassery en swembad in die kompleks.

Ramsgate se hoofstrand is 200 m ver en is toeganklik via 'n hek vanaf die kompleks na die strand. Daar is restaurante en winkels in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms 37 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Ramsgate Palms 37
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bidstoneweg, Ramsgate Palms 37, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 37 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg, Ramsgate Palms 37, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c708e0c864d039a0d4650254205f29bc01e64879aadac535e9f3188f09fae9e9bc98ca6dc9331139d122c9a83b3f42afa78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate Palms 37 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887501 30.350489