Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 48

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidston-weg, Ramsgate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R915 R824 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ramsgate Palms 48 is 'n moderne selfsorg-woonstel in die veilige Ramsgate Palm-kompleks in Margate.

Dié woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea het banke en 'n platskerm-TV, asook skuifdeure wat na 'n balkon met stoepmeubels en 'n ketelbraai lei.

Die Ramsgate Palms-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, asook 'n gemeenskaplike waskamer waar gaste self hul wasgoed kan was. 'n Aangewese onderdakparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms 48 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Ramsgate Palms 48
Netheid
4.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 649

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bidston-weg, Ramsgate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R915
R915 R824
per nag (plek vir 4)
Vanaf R915
R915 R824
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidston-weg, Ramsgate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a5b5fd22118dcdd62ed3b6dc798a074d29d19207c78e9df62333f219c1740373f3a7f0e6617988fd5018cb79f5c37677cb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R915 nouVanaf R824 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 Bidston Road Ramsgate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.887187894989 30.349814850193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem