Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit H

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstonestraat 510, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Ramsgate Palms-kompleks bied 'n uitsig oor die prentjiemooi Ramsgate-hoofstrand en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie stapafstand van die strand af.

Ramsgate Palms Unit H is op die boonste verdieping en het plafonwaaiers in die sitkamer en slaapkamers. Die eenheid het 2 slaapkamers: 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n stort en die ander een het 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n TV met volledige DStv in die sitkamer. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe beskikbaar vir gaste om te gebruik. Let asb. daarop dat daar slegs 1 toegewese parkeerplek per eenheid is.

Gaste het ook toegang tot die swembad wat in 'n beskutte deel van die luisterryke, tropiese tuin geleë is. Die tuin omsoom die kompleks. Daar is ook 24 uur-sekuriteit vir jou gemoedsrus. Lewensredders is reg deur die jaar aan diens by die strand. Daar is verskeie restaurante, 'n kunsvlytmarkie en die bekende Waffle House wat stapafstand vanaf dié kompleks is.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms Unit H sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Ramsgate Palms Unit H
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 241

Jaar gelys 7

Ligging

  • Bidstonestraat 510, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms Unit H het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstonestraat 510, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ODRmOWU5LTRhNmEtNDQ0OS05NDk3LWU1MzE2NWQ4MjViNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms Complex 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887477314644 30.350566610451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem